Boeteka

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Boeteka skuil op 'n tipiese Karooplaas langs N12 sowat 20 km vanaf Beaufort-Wes. Boeteka is 'n skaap- en beesplaas.

Ons het 2 selfsorg-eenhede en 2 en suite-kamers. Elke selfsorg-eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en 'n kombuis wat goed toegerus is. Elke en suite-kamer het slaapplek vir 3 gaste.

Die gemeenskaplike lapa het 'n goed toegeruste gemeenskaplike kombuis vir gaste wat in die kamers en in die eenhede bly.

Boeteka het ook 'n trou-venue met plek vir 350 gaste. Verskeie bokspesies is op die plaas te sien.

Doendinge op die plaas sluit voetslaan, fietsry, verkenningstogte in die omgewing en kuiertjies by Boeteka Karoo Padstal in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Boeteka gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za