Bogey Holiday Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bogey Holiday Villa is in Langebaan. Dié vakansiehuis is die ideale basis om die dorp se besienswaardigehede te verken.

Die huis is geskik vir 12 gaste en daar is 6 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Vyf van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die sesde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die groot oopplan-kombuis is met 'n stoof, yskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, ketel, strykyster, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus.

Die aangrensende leefarea het 'n groot eet- en vermaakarea met 'n pooltafel en 'n TV met DStv. Die leefarea lei na 'n agterplaas met 'n braai-area. Die huis het ook 'n alarmsisteem en 'n dubbelmotorhuis met plek vir 2 voertuie. Ekstra parkeerplek vir 1 voertuig is voor beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die perseel is ideaal geleë slegs 1,5 km vanaf Langebaan Country Estate, 2 km vanaf die strand en strandmeer en net 6 km vanaf Mykonos Casino en Laguna Shopping Mall.

Slaapplek

'n Bespreking by Bogey Holiday Villa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bogey Holiday Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 800 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za