LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Boggomsrus | LekkeSlaap
+19

Boggomsrus

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidestraat 24, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Boggomsrus is 'n selfsorghouthuis wat na die see front en binne die Sandpiper Guest Cottages se portfolio val. Dit is in die rustige en ongekunstelde kusdorpie Boggomsbaai in die Fransmanshoek Bewaringsgebied geleë. Boggomsbaai is ongeveer halfpad tussen Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap en Kaapstad in die Wes-Kaap.

Boggomsrus het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers is op die boonste verdieping en is solderstylkamers. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Dié twee kamers deel 'n tweede, volledige badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die leefarea het gemaklike sitplek met 'n TV en lei na 'n dek met 'n buitelug-eetstel en 'n see-uitsig.

Gaste kan die geriewe by die Sandpiper Sport & Leisure-sentrum gebruik wat "klanke, kultuur en kaggelkos"-byeenkomsaande hou met goeie musiek, wyn en kos om 'n knetterende vuur. Die leefstylsentrum het ook 'n tennisbaan, 'n muurbalbaan en spa.

Slaapplek

’n Bespreking by Boggomsrus sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Boggomsrus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Heidestraat 24, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boggomsrus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidestraat 24, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3e587243c7e68d31c1433a9f75f05e1dffdf2d7ebfa374c12630b46bdcd516cd0067375a392fccb1b9146949ad8c4e88fdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750  per nag (vir 6 persone) 1 5 1 5 24 Heide Street Boggoms Bay 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.267277435759 21.911796223557
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!