Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bohemian Garden Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watkinsstraat 77, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bohemian Garden Cottages bied 'n selfsorg- en basiese selfsorgverblyf-opsies in Kaapschehoop, Mpumalanga. Dis ideaal vir gaste, veral groepe, wat op soek is na gerieflike verblyf en gasvryheid, weg van die stad se gedruis af.

Verblyf word gebied in 5 eenhede naby mekaar wat volledig gemeubileer en smaakvol ingerig is. Die eenhede is gerangskik rondom 'n sentrale, gemeenskaplike kuierarea met 'n gemeenskaplike sitarea met 'n kaggel en 'n gemeenskaplike braai-area in die tuin. Die kothuise het slaapplek vir tussen 2 tot 6 gaste en is ideaal vir paartjies of gesinne. Die slaapkamers het óf koningingrootte-beddens, óf 'n dubbel- of enkelbed met óf 'n en suite óf privaat badkamer. Elk van die 2 groot eenhede het 'n kombuis wat goed toegerus is met die nodige geriewe om etes voor te berei, 'n woonvertrek met 'n TV met slegs plaaslike kanale, 'n privaat stoep en veilige parkeerplek. Die 3 kleiner eenhede het elk 'n koffiehoekie, mikrogolf en yskassie.

Gaste kan die Bohemian Groove Café, wat sowat 30 m van die kothuise af is, besoek en heerlike etes geniet terwyl hulle die eienaars se kunswerke bewonder. Die verblyf is sowat 12 km van Ngodwana af, waar gaste 'n basiese kruidenierswarewinkel en 'n vulstasie sal vind.

Die omgewing rondom Kaapschehoop is ook bekend vir die wilde perde wat in hul natuurlike habitat gesien kan word en dis 'n voëlkykersparadys. Die area bied verskeie doendinge, of gaste kan net die asemrowende uitsigte oor die bergfietsry- en staproetes geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 103 resensies vir Bohemian Garden Cottages
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Jaar gelys 9

Ligging

  • Watkinsstraat 77, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga
  • Gaste dink Bohemian Garden Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watkinsstraat 77, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17f826c733a24dd7ff519cd94fdec8283589cc73e35e29a0d99ce0e19db0753e9a90596075c08961b2d949f4a46dedff9bf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 77 Watkins Street Kaapschehoop 1209 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.593059034412 30.765091776648
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem