Bokkie Huisie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bokkie Huise bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in Marlothpark, net 1 km vanaf Marlothi Winkelsentrum. Marlothpark is 'n wildbewarea en vakansiedorpie teen die Krugerwildtuin se suidelike grens.

Dié huis beskik oor 2 en suite-kamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is 2 enkelbeddens in die sitkamer wat geskik is vir kinders, maar nie volwassenes nie. Elke area in die huis het 'n plafonwaaier.

Daar is 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die park, 'n plafonwaaier en sekuriteitshek met heining rondom die stoep. Daar is ook 'n ingeboude braai en vuurput met ingeboude sitplek.

Koedoes, kameelperde, sebras, vlakvarke, impalas, wildebeeste, bosbokke en apies kom lê dikwels besoek af. Marlothpark is aan die Krokodilrivieroewer tussen Malelane en Komatipoort geleë. Die Krokodilrivier skei Marlothpark van die Krugerwildtuin en gaste kan die wild dophou terwyl hulle langs die rivier afstap. Daar is ook verskeie wildkykskuilings langs die rivier.

Slaapplek

'n Bespreking by Bokkie Huisie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 kinders
2 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bokkie Huisie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]