Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokkraal Waterfall Valley

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 29 resensies vir Bokkraal Waterfall Valley
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Lizette V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrede, stilte en voedsel vir die siel!

Ons het heerlik gebly en sal graag teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanne R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizanne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Private, quiet and relaxing.

The rock cottage at Bokkraal Waterfall Valley was lovely with absolute privacy and a beautiful location, surrounded by huge trees and shrubbery. Hiking trails are great and the waterfall was beautiful to see. If you want a relaxing stay without any distractions or technology, this is the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helgard J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helgard J
Saam met vriende

Enjoyed the nature. Had a good rest.

Good break from city life. Totally off the grid. If you want to break away from television and your cell phone and soak up what nature has to offer then this is the place. Think of it this way, you have your own cabin on the mountains next to a river and waterfall. There is no sound pollution, only nature in her fullest beauty. There are hiking trails where the path guides you through wooded forests next to the river and then to open areas that have spectacular views of the valleys and surroundings. You might even see an eagle gliding in circles as the warm air escapes the valley. After a good walk, a dip in the pool above the waterfall is the perfect ending. I do recommend that you go with a 4x4 or alternatively a high-rise vehicle. The roads are challenging if you are not used to gravel roads. There are natural undulations and therefore your low-level vehicle might get damaged. Side note, the tar road from Swartruggens has not been maintained by the municipality in years resulting in many potholes. The caretaker and his family were welcoming and helped wherever they could. They even brought us some mielies from the farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren L
Gesin met klein kinders

Spectacular views.

We enjoyed our stay, the views are spectacular. We stayed in the Bokkraal Waterfall Valley and were tucked away in nature with an awesome natural pool. The main bathroom in the house could use some updating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weereens 'n ongelooflike wegbreek by 'n huisie in die bos.

Weereens 'n afgeleë plekkie weg van almal en alles. Lieflike uitsig, omring deur bome en 'n waterstroompie wat kabbel, stilte, wow, weereens dankie. Kan ek egter opbouende advies gee? Die plekkie kort TLC, 'n bietjie aandag, en skoon eetgerei is 'n moet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Beautiful landscape, peaceful and tranquil.

Our visit was absolutely wonderful. Lots to do and away from everything. One thing you need to have there is an off-road vehicle to handle the roads. I will recommend this holiday area for everyone that wants to break away from technology and just enjoy nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M
Gesin met tieners

Natuurskoon iets besonders.

Lekker, stil omgewing met asemrowende natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Susan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing.

Die ingang van Bokkraal is nie duidelik gemerk nie maar die eienaar het ons vriendelik vergesel na die kliphuis waar ons sou bly. Die probleem is dat die plekkie se waterpype en donkie vir warm water nie instandgehou word nie. Met ons aankoms het daar water uit die donkie gelek en ons kon glad nie warm water in die bad tap nie, die water wat uit die koue kraan getap het was vol roes/grond en het ook baie swak gevloei tot dit opgeraak het. Die volgende oggend het ons weer probeer om die donkie aan te steek om warm water te tap in die bad maar steeds het geen warm water uitgekom nie, net koue water. Ons kon egter warm water in die kombuis kry so die probleem is beslis die instandhouding aangesien dit duidelik is dat daar baie roes (sediment uit die krane gekom het). Die eienaar het aangebied om te kyk wat die probleem is maar ons het reeds besluit om eerder op te pak want dit is die tipe probleem wat moet uitgesorteer word voor gaste arriveer. Die huisie is pragtig en in 'n woud met 'n stoom wat langs die huisie verbyloop met 'n koolstoof in die sitkamertjie so dit is beslis 'n perfekte wegbreekplek vir 'n paartjie wat alleen wil wees maar ongelukkig het die gebrek van gereelde instandhouding die naweek vir ons versuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkraal Waterfall Valley se terugvoer

Goeiedag Susan
Die ingang na die lodge het 'n staal konstruksie met die lodge se naam en my telefoon nommer ingesny. Jammer julle kon dit nie lees nie. Ek het persoonlik die oggend op die dag wat julle inboek alles nagegaan en alles was in orde, behalwe die yskas wat verstop was van perde bye. Ek het vir julle gese ek sal dit vroeg die volgende oggend aflewer.
Terwyl ek die yskas gelaai het, het julle my gebel om te se die warmwater werk nie. Ek het belowe om binne 10 minute daar te wees, maar julle het verkies om te vertrek.
Ek het nieteenstaande ondersoek ingestel. Met my aankoms het ek gemerk dat 'n waterpyp gebars het. Dis die rede vir die grond of roes wat in die pype was. Julle sal onthou dat dit daardie naweek bitter koud en reenerig was, dus die rede hoekom die pyp gebars het. Sodra 'n pyp wat onder die grond le bars, suig dit grondstof in. Ek het dit binne 10 minute reggemaak.
Julle het ook gese dat julle wel die stap roete wil stap omrede julle gereelde stappers is. Ek glo die koue en reen het julle stappery gekortwiek.
Ons het elke naweek gaste in die kliphuis, soos die afgelope naweek, met geen klagtes.

Bokkraal Waterfall Valley
Lerato D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay. it was quiet, peaceful atmosphere.

We got hot water and cellphone network coverage was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico N
Saam met eggenoot / lewensmaat

At the Rock Chalet, it is so quiet and peaceful.

Awesome for a couple that wants to do some work on their marriage. The unit has the bare minimum, no electricity, no cellular network, has a camping freezer, gas stove and donkie for hot water. If you don't know what a donkie is, it may be not the place for you. Hiking trails are great, the Tufa Waterfall is beautiful. Wood cabins looks more upmarket but maybe not that quiet with a noisy neighbour. We fully enjoyed our time at the Rock Chalet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkraal Waterfall Valley se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Hoop ons sien julle weer.

Bokkraal Waterfall Valley
Lianka V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lianka V
Gesin met klein kinders

Omgewing was mooi maar blyplek kort baie onderhoud.

Ons het al 'n vorige keer daar gebly so dit was vir ons 'n skok om daar aan te kom en te sien hoe die plek agteruit gegaan het. Daar was 'n verskriklike slegte reuk in een van die badkamers. Ons kom toe agter dis die toilet wat so ruik. Daar is nie regtig water wat deurloop na die toilet toe nie - die water drup agter die toilet op die houtvloer (wat alreeds deurtrek was van die water) Die een kamer kan nie toegesluit word van binne af nie. Sondagoggend was die krag af en ons wou die gasbottel gebruik. Dit was leeg. Daar was nog baie klein goedjies maar onderhoud sal beslis gedoen moet word. Sal nie sommer weer soontoe gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkraal Waterfall Valley se terugvoer

Jammer om te lees van julle nare ondervinding. Ek het die eenhede vroeg Saterdag oggend besoek om te hoor of alles in orde was maar ek dink chalet 1 se gaste het nog geslaap want alles was nog toe. Daar was 'n probleem met chalet 1 se hoofslaapkamer toilet wat nie genoeg water deur gelaat het nie maar omrede niemand my gekontak het in die verband nie het ek nie daarvan geweet nie en kon dit dus nie herstel nie. Die probleem is wel nou uit gestryk. Die slaap kamers het nog nooit slotte gehad nie omrede dit onbereikbaar is van buite, Die chalet kan wel sluit. Die gas bottels word getoets en was daar wel gas in voor die gaste gearriveer het. Ons het geen beheer oor Eskom nie en die krag word met tye afgeskakel vir onderhoudswerk.
Groete
P Snyders

Bokkraal Waterfall Valley
Marianka B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianka B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier en gerus.

Die atmosfeer was rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M
Saam met vriende

10 uit 10.

Rustig, stil, eenkant. Baie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect to get away from it all, with no cellphone reception, no TV and only nature to entertain you.

Bokkraal Waterfall Valley is a beautiful, unspoiled destination for the nature lover with plenty of birds, lovely waterfalls and swimming that can be done in the river. There is a large variety of butterflies to be seen, from the fat old Monarch to the tiniest, loveliest little grey ones with tiny little pinprick dots on their wings. For the young, fit and energetic there is a not-to-be-missed 12 km walk (or 7 km for the not so young and fit) through the valley. Or you can go horse riding if you bring your own horse. Our accommodation was in a wooden chalet near the Tufu waterfall. The chalet was clean, comfortable and functional with a beautiful view from the bath and from the veranda. On the down side; on arrival we had no water in the chalet. The next morning, when we got to see the owner (a very friendly guy) he had the water turned on again. Problem was, the water pressure is so weak that it was impossible to shower and it took about half an hour to get 5 cm of water into the bath. On Sunday morning there was again no water in the taps and we had to fetch water with a bucket from the next chalet if we wanted to use the toilet, or make a cup of coffee or brush our teeth. I think visitors should be warned that the roads on the farm are best suited for 4x4 transport, especially when wet. If a bit of bundu bashing and a nice, quiet time is what you are after, I think you should go for it at Bokkraal. If the water problem can be sorted out, this can be a perfect place to unwind for a weekend or longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Saam met vriende

Baie mooi en rustig.

Ons het in hout chalet 1 gebly en was baie beïndruk met die akkommodasie. Baie water gekry op die lang staproete wat verfrissend was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanté S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chanté S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, ongelooflik rustig - kos vir die siel.

Ons het dit vreeslik geniet. Die chalet is pragtig en het alles wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Maureen V
Gesin met klein kinders

Teleurgesteld. Hulle verdien eintlik glad nie enige sterre vir waarde vir geld netheid of kliëntediens nie.

Buiten dat dit 'n baie mooi omgewing is en glo ons mens lekker daar kan kuier en in die natuur kan rondstap, was dit vir ons as gesin 'n nagmerrie. Met aankoms was plek koud en het sleg geruik. Ons was volgens hulle opgegradeer aangesien die huis waar ons moes tuisgaan riool probleme gehad het. Die een waarin ons egter gesit is se matte was nat en daar was geen warm water vir ons om te bad nie. Ons moes terugry na die eienaar om te vra om te help met warm water. Die geyser was nie aangeskakel nie en die skakelaar sit buite baie hoog waar ons nie daarvan bewus was nie. Ons het 2 ure later nog steeds nie behoorlike warm water gehad nie en moes onsself en die kinders noodgedwonge vuil en koud in die bed sit. Daar is slegs 1 kombers per bed met 'n ligte duvet, alhoewel dit bitter koud was. Hulle het ons gevra hoekom ons nie verwarmers gebring het nie, maar ons was nie bewus daarvan dat ons dit moes doen nie. Niemand het ons ook ingelig om ons eie warm komberse of verwarmers te bring nie. Al wat hulle gesê het was sorg vir jou eie handdoeke. Voor ons besluit het om te bespreek het ons 'n e-pos gestuur om uit te vind van die pad en hoe dit lyk, aangesien my man 'n baie groot hartoperasie gehad het en nie rowwe terrein kon hanteer nie. Nodeloos om te sê, die pad wat ons moes ry was slegter as sleg en erg sinkplaat. Dan praat ons nie van die pad na die huis nie. Ons het hulle laat weet dat ons laat sou wees, aangesien ons na werk eers kon ry en dit 'n goeie 5 tot 6 ure sou neem om daar te kom. Die gasbottel vir die stoof het ook nie gewerk nie en ons moes ook gas vra daarvoor. Die eienaar het ons verseker dat die gasbottel nie leeg was nie, maar dit het nie gewerk toe ons dit wou gebruik nie. Die bottel was volgens ons leeg. My dogter het dit met 1 hand kon optel. Baie teleurgesteld in die eienaar en die dame saam met hom se houding. My man het haar gevra of sy dink ons kla onnodig en haar antwoord was 'n kortaf "ek bly hier uit". Die volgende oggend het die man weer opgedaag om te kom hoor wat daar nog fout was. My man het hom ingelig dat ons nie die 2de nag sou oorbly nie en liewer ander verblyf in Zeerust sou gaan soek, aangesien ons nie weer kans gesien het vir die nat, koue huis nie. Hy het ons toe baie sarkasties gesê dat ons gerus dan by 'n ander plek kan gaan aanklop teen R7000 per kop per nag wat dalk aan ons vereistes sou voldoen. Ek dink nie dit is onredelik van ons om ongelukkig te wees oor wat ons daar aangetref het nie. Daar is 'n groot koolstoof. Aangesien jy kennis dra van die feit dat ons laat daar gaan aankom en dat dit koud was, maak 'n plan om die huis net effens warm te maak voor jou gaste opdaag. My man het die oggend van ons vertrek met die man gesels. Hoekom het hy hom nie toe ingelig om seker te maak dat ons genoeg warm goed bring om ons verblyf geriefliker te maak nie. Dit was ook ons eerste keer wat ons in daardie omgewing moes wees en ons is erg teleurgesteld in wat ons gekry het. Ons het ook ons volle verblyf bedrag vooruit betaal en is nou spyt daaroor, aangesien ons glad nie waarde vir geld ontvang het nie. Laaste wat ons so fout begaan het. Betaal maar eerder net die deposito en dan verloor jy nie soveel as jy nie jou volle tyd uitbly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkraal Waterfall Valley se terugvoer

Hi Maureen,

Thank you so much for your feedback. We will investigate and revert back to you with feedback.

We strive on offering the best possible service to all our guests and we improve where we can.

Regards,
Management

Bokkraal Waterfall Valley
Jaco B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Jaco B
Saam met vriende

Koud en sonder krag.

Geen plugs, een pot en twee panne, yskas warmer binne as buite, geen mikrogolfoond!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkraal Waterfall Valley se terugvoer

Hi Jaco

Die kliphuis wat julle bespreek het, se beskrywing sê duidelik dat die huis nie krag het nie en met gas en batterye werk. Vir daardie rede is daar nie plugs of 'n mikrogolfoond nie. Julle het ook gevra dat die bestuurder julle nie moet kom pla nie, daarom was hy nie by julle om te hoor of alles reg is nie.

Groete
Amori

Bokkraal Waterfall Valley
Claudia B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia B
Gesin met klein kinders

Awesome.

The perfect place for a getaway from everything and everyone. Nature at its best. Hospitality from management and owners are wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkraal Waterfall Valley se terugvoer

Hi Claudia,
I am glad you enjoyed it. Thank you for the ratings. Hope we will see you again, when you need your next break away.
Kind Regards,
Amori

Bokkraal Waterfall Valley
Elmarie V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

In one word: Amazing!

We will visit again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkraal Waterfall Valley se terugvoer

Hi Elmarie,

Bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.

Vriendelike Groete,
Amori

Bokkraal Waterfall Valley
Deon V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Gesin met klein kinders

Rustig.

Stil en in die natuur... Wat meer kan 'n mens vrae?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkraal Waterfall Valley se terugvoer

Hi Deon,

Daar is so min tyd in vandag se gejaagde lewe vir rustigheid in die natuur, en dis presies wat ons wil bied. Ek is bly as julle dit geniet het, dan beteken dit ons kry reg wat ons beplan het.

Vriendelike Groete,
Amori

Bokkraal Waterfall Valley
Chris V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielerus in die mooiste omgewing.

Hangkaste in hout-chalets nodig en daar kort onderhoudswerk, verder is daar alles wat jy nodig het tot jou beskikking. As jy van die natuur hou, is dié plek 'n lushof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkraal Waterfall Valley se terugvoer

Goeie dag Chris,

Dankie vir die terugvoer. Enige raad is altyd welkom. Ons is tans stuk-stuk besig met onderhoud en hangkaste is eerste op ons prioriteits lys. Sien julle een van die dae. Veilig reis.

Groete,
Amori

Bokkraal Waterfall Valley
Salome M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salome M
Gesin met tieners

Rustig.

Net gevind die pad was sleg vir 'n gewone voertuig en advertensie noem nie dat daar geen selfoonopvangs is nie, maar andersins was dit baie rustig en staptoere baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkraal Waterfall Valley se terugvoer

Hi Salome,

Die pad is maar ongelukkig een van ons probleme wat buite ons beheer is, maar ek sal in die toekoms eerder voorstel dat mense met 'n hoër voertuig kom. Ek dink dalk omdat ons al so gewoond is sonder selfoon ontvangs het ek dit gemis om op die advertensie te noem, maar ek het dit ook nou aangepas. Alle terugvoer is welkom om ons bewus te maak van dinge waaraan ons al gewoond is.

Vriendelike Groete,
Amori

Bokkraal Waterfall Valley
Chris V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig en baie mooi omgewing.

Eenheid waar ons tuisgegaan het, het dakwaaiers, maar dit het nie gewerk nie. Verder is daar alles wat jy nodig het en dit is ruim en gerieflik. Pragtige omgewing, ons het reeds bespreek vir 8 nagte in die skoolvakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carmen S
Saam met vriende

Beveel aan dat mense in die somer gaan.

Die hout chalets is baie koud in die aande, maar sal heerlik in die somer wees. Maar dis pragtig en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Vakansie was baie lekker. Die natuur is beeldskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Alles was mooi, het net 'n vrou se hand nodig. Miskien kaste vir klere in die kamers. Arend was baie behulpsaam, sal definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V

Baie lekker ontspanne, niks luuks nie, maar gemaklik en eenvoudig.

Moenie 4-ster of 5-ster verwag nie. Natuurmense gaan gerieflik bly en ontspan. Mooi uitsig. Ons het dit baie geniet en het heerlik gekuier. Plek kort bietjie 'n vrou se oog en 'n oond sal beslis 'n aanbeveling wees. Ons het die natuur geniet. Weet nie of daar vis in die damme is nie, want ons het nie eers 'n byt gehad nie en 'n mens sien geen beweging van vis nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annabe J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annabe J
Saam met vriende

Effens teleurstellend.

Die chalet waarin ons was, is by die swembad en braai-area. Die area was die Sondag oorgeneem deur mense uit die omgewing sonder dat ons as gaste 'n kans gehad het om dit te gebruik. Die vorige dag het ons rustig om die swembad gekuier. Dit was lawaaierig en het die res van die rustige naweek met 'n effense nasmaak in die mond gelaat. Ek voel gaste moet vooraf weet dat hulle reg by 'n publieke area bly, as ek geweet het sou ek nie die plek bespreek het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkraal plaas, Zeerust, 2865, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3NDcwY2ZjLWFmM2MtNGE5MC05YTc0LWI1MWM2YmQwNzVmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Farm Bokkraal Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.805734963737 26.452894806862
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem