Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokkraal Waterfall Valley

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkraal plaas, Zeerust, 2865, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bokkraal Waterfall Valley is op Bokkraalplaas naby aan Zeerust in die vallei geleë. Dit is omring deur Afrika-bosveld en verwelkom alle gaste met die asemrowende natuurskoon. Die akkommodasie is ideaal vir avonturiers en natuurliefhebbers wat opsoek is na beeldskone staproetes en buitelug-aktiwiteite.

Ons bied selfsorg-akkommodasie vir tot 35 gaste in 'n woud en bied korporatiewe funksies en gesinsreünies.

Die 5 eenhede is volledig toegerus vir selfsorg. Die plaashuis het 3 slaapkamers met 1 en suite-badkamer, 'n tweede badkamer met 'n bad en stort word deur die ander kamers gedeel. Daar is ook 'n ruim sitkamer en eetkamer met 'n tafel met sitplek vir 8 mense. Daar is 'n A-raam kamer langs die huis met 'n dubbelbed. Die eenheid het 'n stoep met 'n lieflike uitsig oor die vallei en braaigeriewe.

Omtrent 150 m van die Breme Plaashuis af, lê die Rhebok-eenheid. Die huis het slaapplek vir 6 mense in 3 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Die afgeleë klip-chalet is baie privaat en is ideaal vir paartjies en pasgetroudes. Ons het 2 hout-chalets wat 2 - 6 mense per eenheid kan akkommodeer. Dit is volledig toegerus om die ideale verblyf vir voetslaan- en kunsvlieghengel-groepe te bied.

Daar is nie selfoonsein by die lodge nie, so maak asb. seker dat jy die aanwysings onder lede het. Wanneer jy arriveer, volg die aanwysings na jou bespreekte eenheid vanaf die hoofhek. Die eenheid se sleutel sal in die deur gelos word. Ons sal tydens jou verblyf kom hoor of alles reg is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 27 resensies vir Bokkraal Waterfall Valley
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Bokkraal plaas, Zeerust, 2865, Noordwes
  • Gaste dink Bokkraal Waterfall Valley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkraal plaas, Zeerust, 2865, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3NDcwY2ZjLWFmM2MtNGE5MC05YTc0LWI1MWM2YmQwNzVmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Farm Bokkraal Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.805734963737 26.452894806862