Oudtshoorn Akkommodasie by Bokmakierie | LekkeSlaap
+9

Bokmakierie

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pauline Smith-straat , Palm Oord, 375 H. van Heerden Boulevard, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bokmakierie is ’n gaste-eenheid op die eienaar se perseel in ’n sekuriteitskompleks in Oudtshoorn. Dié pragtige dorp is op Route 62 en spog met die grootste volstruispopulasie in die wêreld op verskeie volstruisplase in die area.

Dié oopplan-eenheid maak deel uit van die eienaar se huis maar het sy eie ingang. Daar is ’n dubbelbed en en suite-badkamer. Die eenheid het ook ’n plafonwaaier, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot ’n privaat tuinarea met ’n piekniektafeltjie.

Besienswaardighede in die area sluit die Kangogrotte, Gamkaberg Natuurreservaat, Oudtshoorn Gholfklub, Cango Volstruisskouplaas, Cango Wildsplaas en voetslaanpaaie in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Bokmakierie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Pauline Smith-straat , Palm Oord, 375 H. van Heerden Boulevard, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bokmakierie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pauline Smith-straat , Palm Oord, 375 H. van Heerden Boulevard, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8XoesLuTmcj6UqjrHMDzujmBkOxQ5inTdD2KjD1kyTJLFpavsI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Pauline Smith Street Palm Oord, 375 H. van Heerden Boulevard 6625 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.589496834385 22.182252286322
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za