LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bokmakierie Cottage | LekkeSlaap
+12

Bokmakierie Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cape St Francis Resort Estate, Da Gama-weg, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bokmakierie Cottage is op die Cape St Francis Oord in Cape St Francis, net 108 km vanaf Port Elizabeth.

Die kothuis is geskik vir 6 en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer is 'n solderkamer en het 2 enkelbeddens. Een van die badkamers op die onderste verdieping is 'n en suite-badkamer en het 'n stort, toilet en wasbak en daar is ook 'n aparte badkamer op die onderste verdieping. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n etenstafel en braaigeriewe. Die stoep het 'n uitsig oor die privaat tuin en daar is parkeerplek vir 1 voertuig.

Die oord het 'n swembad, restaurant en kroeg, gesondheidsateljee en skoonheidsstudio asook 'n winkel.

Doendinge in die area sluit perdry, visvang, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide voetslaanroetes, bergfietsry, swem, tennis, gholf, kanaal- en riviervaarte en walviskyk-uitstappies in.

Slaapplek

’n Bespreking by Bokmakierie Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Bokmakierie Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Cape St Francis Resort Estate, Da Gama-weg, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bokmakierie Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cape St Francis Resort Estate, Da Gama-weg, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a2f01024319294e3f17c9f1a6b836fa6be19a5935cea6466b3360dbaf494306041e7101a349fa714103b6fb19b4c06450e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Cape St Francis Resort Estate Da Gama Road 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.198789551386 24.834334870392
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!