Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokmakierie Guesthouse Emalahleni

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mathewstraat 11, Del Judor, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bokmakierie Guesthouse Emalahlen is 'n luukse gastehuis in Emalahleni wat ook as Witbank bekend staan. Die gastehuis is naby verskeie restaurante en 'n inkopiesentrum geleë. Gaste is verseker van rustige, private, gemaklike en vriendelike verblyf.

Die gastehuis het 10 bekoorlike kamers wat elk individueel gemeubileer is met skoon, wit linne en uitgesoekte dekor. Al die kamers het 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi. van die kamers lei na patio's en gaste is welkom om die boma en braai-area te benut.

'n Tuisgemaakte ontbyt word elke oggend in 'n elegante eetkamer voorgesit. Middagetepakkies en aandete is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Veilige parkeerplek van die straat af is agter elektriese omheining en 'n hek met 'n sekuriteitswag beskikbaar.

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Bokmakierie Guesthouse Emalahleni
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Mathewstraat 11, Del Judor, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Gaste dink Bokmakierie Guesthouse Emalahleni het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mathewstraat 11, Del Judor, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9358fab80dbd48a2e31b52d3d3f4d7bb4786b5fbd1d01b824f342bd55fcfc565dd3bfe43a07691a35983f9391615cbdbc0cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 11 Mathew Street Del Judor 1034 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.89347 29.23669