LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Boksburg Homes | LekkeSlaap
+33

Boksburg Homes

Grondverdieping Selfsorg - Kamer 3
Vanaf R350
per nag (vir 1 persoon)
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie grondvloerkamer het ’n enkelbed. Die gaste deel ’n badkamer met ’n bad, wasbak en toilet asook ’n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, toebehore, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n gemeenskaplike sitarea met 'n TV en 2 lessenaars.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis. Kinders tussen 5 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Grondvloer Slaap & Ry
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oornag-kamer beskik oor ’n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word op versoek. Daar is 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis. Kinders tussen 5 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boonste selfsorg-eenheid met 3 slaapkamers
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die boonste selfsorg-eenheid het 3 slaapkamers. Die eerste kamer en 2 enkelbeddens en die tweede en derde slaapkamer het elk ’n enkelbed. Die kamers deel ’n badkamer met ’n stort-oor-bad en aparte toilet. Die moderne kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die sitarea het lessenaars en kantoorstoele.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis. Kinders tussen 5 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Grondvloer selfsorg-eenheid 1
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié grondvloer-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste het toegang tot die volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis wat ’n yskas, stoof, mikrogolf, eetgerei, toebehore en breekware het. Daar is ook ’n sitarea wat gedeel word met 2 lessenaars en ’n TV.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis. Kinders tussen 5 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Grondvloer selfsorg-eenheid 2
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die grondvloereenheid het 2 enkelbeddens. Gaste het toegang tot ’n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet wat gedeel word. Daar is ook 'n kombuis wat ten volle toegerus is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n ruim, gemeenskaplike sitarea met 'n TV en 2 lessenaars.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis. Kinders tussen 5 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dudley Smith-weg 11, Parkrand, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjZGE2MTlmLTRlMmYtNDJjOC1hOWQ3LWFmNzBmNjFiNTdhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 26 5 1 5 11 Dudley Smith Road Parkrand 1459 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.244692 28.260168
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!