LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bokveld Gastehuis | LekkeSlaap
+25

Bokveld Gastehuis

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Bokveld Gastehuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lilla T - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lilla T
Saam met vriende

Ons was maar 'n baie kort tydjie in die huis, maar het baie lekker gebly.

Die volledig toegeruste huis het ons verblyf daar baie aangenaam gemaak. Die elektriese komberse en verhitte muurpanele het gehelp, want dit was nogal koud. 'n Negatiewe aspek was egter die volgende: terwyl ons Saterdagaand in 'n braaikamer gekuier het, het iemand aan die agterdeur geklop en vir kos kom vra. Sy het toegang gekry tot die agterdeur.

Serle G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serle G
Gesin met tieners

My experience was very comfortable.

The location of Bokveld Guesthouse was perfect.

Mamrie P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mamrie P
Enkelreisiger

Gerieflik. Puik geleë. Heerlike etes.

Perfek geleë om al die besienswaardighede in die omgewing te besoek, nog terug te kom en 'n lekker vleisie op die kole te braai.

Christine F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christine F
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Met aankoms is ons vriendelik ontvang. Mnr van Zijl het ons vergesel na die huis (Hendrikshof) en rondgewys. As jy geen luuksheid verwag nie, is hierdie verblyf perfek! Alles was skoon en netjies. Koffie/tee ens. word verskaf, maar geen melk nie alhoewel die yskas aangeskakel was. Ons het vooraf ons etes by Smidswinkel Restaurant bespreek. Die kos was smaaklik en mooi voorgesit.

Vanaf R2 040
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 040
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 040
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neethlingstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0NzZkY2U1LWZjYmEtNGRmOS04ODBjLTA1ZmM2NmZlZGUyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 040  per nag (vir 6 persone) 4 5 1 5 Neethling Street Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.37475910136 19.114695733292
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!