LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bokveld Gastehuis | LekkeSlaap
+25

Bokveld Gastehuis

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neethlingstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 040 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Bokveld Gastehuis is 'n eksklusiewe, historiese kliphuis in Nieuwoudtville oorkant die Neo-Gotiese sandsteenkerk.

Die ruim huis bied privaat verblyf vir 6 gaste in 3 kamers wat elk 2 enkelbeddens het. Daar is 2 badkamers en linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorgverblyf met ‘n stoof en ‘n yskas. Gaste kan in die sit- en gesinskamer ontspan. Daar is LED-ligte regdeur die huis in geval daar beurtkrag of kragonderbrekings plaasvind. Daar is veilige parkeerplek agter ‘n hek op die perseel en braaigeriewe is beskikbaar.

Maaltye kan ook voorsien word.

Slaapplek

’n Bespreking by Bokveld Gastehuis sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Bokveld Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Neethlingstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Gaste dink Bokveld Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Nieuwoudtville Noord-Kaap
Vanaf R2 040
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 040
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neethlingstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0NzZkY2U1LWZjYmEtNGRmOS04ODBjLTA1ZmM2NmZlZGUyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 040  per nag (vir 6 persone) 5 5 1 5 Neethling Street Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.37475910136 19.114695733292
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!