LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by BON Hotel 64 on Gordon | LekkeSlaap
+49

BON Hotel 64 on Gordon

Hotel
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonstraat 64, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

BON Hotel 64 on Gordon is 'n intieme hotel in Morningside. Die hotel is in 'n stil, privaat straat, lekker naby Florida-straat met al sy sake- en kuierplekke.

Hotel 64 on Gordon bied 23 standaard dubbel- en 2-enkelbedkamers, en 12 superieure dubbelkamers. Elke ruim kamer het 'n groot en suite-stortkamer. 'n Paar van die kamers het privaat balkonne 'n uitsig oor die lowerryke straat. Verder is elke kamer toegerus met lugversorging, multi-sokke vir die muurproppe, koffie- en teemaakgeriewe, LCD TV's met sekere DStv-kanale, 'n kluis, haardroër, interkom, en WiFi-toegang.

Die restaurant op die perseel bied stylvolle, innoverende, gesonde, geregte wat pragtig voorgesit word. Ontbyt, middagete, en aandete word hier bedien.

Die hotel se oop ruimtes, soos die ontvangsarea se dekor is sag-industrieel en prakties-sjiek. Dit geld natuurlik ook vir die eetarea, en kroeg wat lei na die binnehof waarin gaste rustig kan sit en teug aan 'n mengeldrankie en luister na die lekker musiek.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir BON Hotel 64 on Gordon
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Gordonstraat 64, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink BON Hotel 64 on Gordon het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonstraat 64, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5Y2YwNGNkLTNiOWEtNGM2YS05ZDMzLTQxNmJmM2U5OTkyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 64 Gordon Road Morningside 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.828961 31.019109
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!