Sentraal Mosselbaai Akkommodasie by Bon Voyage Guesthouse | LekkeSlaap
+24

Bon Voyage Guesthouse

7 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 54 , Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bon Voyage Guesthouse bied gerieflike verblyf in Mosselbaai. Dié eiendom is naby die middedorp, sportgrond, strande en 'n privaat hospitaal. Dis ook net 2 minute se ry van die strand af.

Daar is 1 dubbelslaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n twee slaapkamer eenheid met sy eie badkamer, ideaal vir 'n familie van 4. Elke dubbelkamer het DStv, 'n yskassie met komplimentêre mineraalwater, tee- en koffiemaakgeriewe, linne, badhanddoeke, seep, sjampoe en gratis WiFi. Een kamer het lugversorging en die ander kamer het 'n waaier, ideaal vir die warm somerdae. Ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Daar is slaapplek vir 6 gaste en die instansie kan as 'n selfsorg-eenheid met 'n gemeenskaplike sitkamer, eetkamer en kombuis bespreek word vir langer periodes van 7 tot 30 dae.

Braaigeriewe is op aanvraag beskikbaar en daar is veilige parkeerplek agter 'n motorhek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Bon Voyage Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Kerkstraat 54 , Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bon Voyage Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 54 , Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5KGZbJlhfmgm2R1kTsju72VArOgud5EAsZQmEONg9dXL1jtQ8F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 54 Church Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.189094811191 22.139005449074
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za