Sentraal Mosselbaai Akkommodasie by Bon Voyage Guesthouse | LekkeSlaap
+24

Bon Voyage Guesthouse

7 resensies
Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Green Room
Net verblyf.
Blue Room Apartment
Net verblyf.
Belasting en Ekstras

'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R250 word gehef. Daar is 'n ekstra slaapkamer met 2 enkelbeddens wat met enige van die dubbelkamers bespreek kan word indien gaste op soek is na slaapplek vir 4.

Daar is slaapplek vir 'n maksimum van 6 gaste.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 54 , Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5KGZbJlhfmgm2R1kTsju72VArOgud5EAsZQmEONg9dXL1jtQ8F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 54 Church Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.189094811191 22.139005449074
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za