Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bonamanzi Adventures

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Bonamanzi Adventures
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Uitstekende plek vir 'n familie of vriende-saamtrek van so 4 gesinne.

Uitstekende fasiliteit vir 'n intieme groep van ongeveer 20 tot 30 mense. As familie het ons dit baie geniet; vir 'n wegbreek bestaande uit 4 groot gesinne met niggies en nefies wat fasiliteite kon deel was dit perfek. Ideaal vir kinders in die ouderdomsgroep 12 tot 20. Baie lekker gemeenskaplike kuier-areas en geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-anne C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne C
Saam met vriende

Waking up to an amazing view was everything.

This place is really fantastic. I have no words to describe it. Thank you again for allowing me and my friends to have a great break away. This place is a gem. Just a side note, I think the sign of your entrance should be bigger and bolder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle M

Worth visting again.

Private, beautiful, neat setting. Every utensil you require to cook is available. An abundance of crockery. We had a most enjoyable time, and the views are amazing. Will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kris G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kris G

Perfect accommodation for our golf tour to Worcester - enough space for everyone, perfect area to braai and also enough privacy when needed.

There were just under 20 of us looking to spend a couple of nights as we played our golf tour in Worcester - finding a place that could keep us all in one space was brilliant. The facilities were great, enough cold storage for our food and drinks and a lovely place to chill and unwind. Perfect for large groups who want to enjoy each others company, have a braai and some cold beers! Many thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eileen S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen S

Rustigheid self.

Dit was heerlik en so mooi, rus vir die siel en baie lekker gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonamanzi Adventures se terugvoer

Hi Eileen, thank you so much for the kind words. It was lovely having you here at Bonamanzi and look forward to welcoming you in the Summer.

Kind regards,

Stuart

Bonamanzi Adventures
Raylentia S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raylentia S

Wonderlik.

Dis regtigwaar ideaal vir 'n groot groep wat lekker in die natuur wil kuier. Die geriewe is uitstekend, die huis het alles wat nodig is en diens baie goed. Ons kon ook veilig sonder ander mense kuier, wat perfek is in Covid-tyd. Ons sal graag in die somer wil teruggaan. Baie dankie Stuart.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 20)
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 20)
Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 20)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 77 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Erfdeel 24 van Moordkuilplaas 488, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAede6c618cd7c61c6e18a81d2d6a7a390ef46db710cb31359d28acbc77083d39aa68462fc3e075379b5912714749321f3bf50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 20) 6 5 1 5 R43 Portion 24 of Moordkuil Farm 488 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.73758 19.48668