LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bonamanzi Game Reserve - Game Lodge | LekkeSlaap
+10

Bonamanzi Game Reserve - Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushlands-weg, Bonamanzi Wildreservaat, Hlhuhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 500 per nag(plek vir 10)

Beskrywing

Game Lodge is in die Bonamanzi Wildreservaat, 5 km van Hluhluwe af geleë. Bonamanzi word privaat besit en strek sowat 4000 ha tot by die Hluhluwerivier wat die oostelike grens vorm.

Diá lodge het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers, waarvan 3 in die hooflodge is en die ander 2 vanaf die stoep bereik word. Daar is 3 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 wat elkeen 2 enkelbeddens het. Daar is lugversorging in die slaapkamers en sitarea.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware in. Die kombuis het ook sy eie waterfilter en gaste moet slegs die gefiltreerde water drink. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Daar is 'n swembad en ingeboude braai buite.

Alhoewel daar nog 'n lodge en kampeerterrein naby is, is dié lodge baie privaat. Gaste is welkom om van die restaurant en geriewe by die hoof-ontvangsarea, sowat 3 km ver, gebruik te maak.

Slaapplek

’n Bespreking by Bonamanzi Game Reserve - Game Lodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Bushlands-weg, Bonamanzi Wildreservaat, Hlhuhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushlands-weg, Bonamanzi Wildreservaat, Hlhuhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp7mktSv9Gz9K7cLlmJom1bJrCfNoqID12O85K7xzuu5XjylwXV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500  per nag(plek vir 10) Bushlands Road Bonamanzi Game Reserve 3960 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.066337 32.308563
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!