Bondi Beach

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Bondi Beach is 'n veiligheidskompleks teen die strand in Shelly Beach geleë, het direkte toegang tot die strand en het slaapplek vir 6 mense.

Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Een van die badkamers het 'n bad en 'n stort, en die ander badkamer het net 'n stort.

Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus en beskik oor 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas, en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die woonkamer het 'n TV (asook TV in hoofslaapkamer) met DStv en 'n DVD-speler, en 'n deur na die ruim patio met 'n gasbraai. Veilige parkeerplek word voorsien. Die kompleks het swembad, tennisbane en 'n braai-area. En daar is 'n speelgrond vir kinders.

Bondi Beach het 'n getypoel op die strand en is 'n groot gunsteling vir hengelaars. Die kompleks is baie sentraal geleë, 1 tot 2 km vanaf winkelsentrums.

Slaapplek

'n Bespreking by Bondi Beach sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bondi Beach gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 R1 125 per nag (plek vir 6)

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za