LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bondi Beach 20 | LekkeSlaap
+29

Bondi Beach 20

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Shepstone-weg 753, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 020 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bondi Beach 20 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige Toskaanse kompleks in Shelly Beach. Die kompleks het direkte strand-toegang, vermaak vir die kleinspan, 'n swembad, tennisbaan en klubhuis.

Let wel dat geen partytjies, geraas, harde musiek of ekstra gaste toegelaat word nie.

Die woonstel is op die grondvloer en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en stapelbed, en die derde kamer het ook 'n dubbelbed.

Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier en die tweede badkamer het 'n bad en wasmasjien. Die kombuis het alle nodige kookgerei en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n kisvrieskas in die eetkamer.

Die sitkamer langsaan het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, so gaste kan hul eie dekodeerders en slimkaarte bring. Daar is ongelukkig nie 'n Explora-koppelpunt nie. Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe. Verder het die kompleks 24 uur-sekuriteit en 'n elektriese heining.

Let asb. daarop dat partytjies, harde musiek en oorlading word nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Bondi Beach 20 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 5 resensies vir Bondi Beach 20
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.4/5

Ligging

  • Shepstone-weg 753, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bondi Beach 20 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Shepstone-weg 753, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4030f97dcda7f87b81db127ac0de537dac1691d3460521fd991813fdbe33d839b426fd06bc8ba1ca4a7ba81cdf6f3e15bf7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020  per nag (plek vir 6) 5 5 1 4 753 Shepstone Road Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.793875887647 30.419913030968
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!