Boneyard

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Boneyard bied gehalte-verblyf vir vakansiegangers in die gewilde Wavecrest-area in Jeffreysbaai. Dié woonstel is naby die strand en bekende restaurante, soos Fish Basket, Nina's en veel meer.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en ingeboude kaste. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en ingeboude kaste. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.

Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV.

Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar en daar is 'n hysbak.

Slaapplek

'n Bespreking by Boneyard sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Boneyard gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false