Century City Akkommodasie by Bonino | LekkeSlaap
+11

Bonino

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sisley-singel 112, Bougain Villa-landgoed, Century City , 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bonino is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Bougain Villa-kompleks in Century City naby Kaapstad wat ideaal is vir 'n ontspanne vakansie of 'n sakereis.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 'n koninggrootte-bed in die eerste slaapkamers en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die eerste badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is sitplek vir 4 gaste in die eetarea en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel.

Pragtige kanale kronkel deur die kompleks en kinders kan hier speel. Bougain Villa is in Century City, net 'n entjie vanaf Kaapstad se grootste winkelsentrum, Canal Walk. Hier sal gaste baie winkels, restaurante en boetiekwinkels aantref.

Slaapplek

’n Bespreking by Bonino sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Sisley-singel 112, Bougain Villa-landgoed, Century City , 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sisley-singel 112, Bougain Villa-landgoed, Century City , 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27290f32bb2eb846f833215f25734557318bac8599d9b2df16bae7508f6ff8acdeb6817416c2df745abae8359360367043ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 4) 112 Sisley Crescent Bougain Villa Estate 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 08:00-19:00 10:00 -33.883501508417 18.515980128398
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za