Kruger tot Canyons Akkommodasie by Bonita Place | LekkeSlaap
+21
+21

Bonita Place

  • Vanaf R820 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: College View 18 , Bushbuckridge, 1280, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bonita Place is 'n lodge met gastekamers in Bushbuckridge. Dié gastehuis is ideaal vir gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings.

Verblyf word gebied in 10 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Ontbyt en ander maaltye kan teen verskeie kostes gereël word. Daar is ook 'n wasgoed- en pendeldiens beskikbaar. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Bonita Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • College View 18 , Bushbuckridge, 1280, Mpumalanga
  • Gaste dink Bonita Place het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: College View 18 , Bushbuckridge, 1280, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlNWU5ZWFhLTc3NzUtNGNmYy1hY2MzLTE2OTg4ODYwMDgwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R820  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 18 College View Bushbuckridge 1280 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.847415 31.076151
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za