Kruger tot Canyons Akkommodasie by Bonita Place | LekkeSlaap
+21

Bonita Place

Gastekamers
Vanaf R820
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Elke kamer het ook lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Belasting en Ekstras

'n Driegangmaaltyd is teen R220 per persoon en halfprys vir kinders beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: College View 18 , Bushbuckridge, 1280, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlNWU5ZWFhLTc3NzUtNGNmYy1hY2MzLTE2OTg4ODYwMDgwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R820  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 18 College View Bushbuckridge 1280 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.847415 31.076151
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za