LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bonnievale River Lodge | LekkeSlaap
+79

Bonnievale River Lodge

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 37 resensies vir Bonnievale River Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
David S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David S
Saam met vriende

Die blyplekke is pragtig ingerig en lekker ruim.

Ons was 'n groep vriende en het in Die Farmhouse en Die Orchards House gebly. Alles was mooi skoon en netjies en beide die huise is goed ingerig. Al klagte is die hoenderhane wat amper deur die nag gekraai het.

Nicolette S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette S
Gesin met tieners

Het baie lekker ontspan en gekuier by die Farmhouse.

Die huis het al die geriewe wat jy nodig het. Home away from home. Hout en soetwyn was 'n welkome verrassing, asook melk, koffie en tee. Lekker oewer om vanaf vis te vang.

Nadine E - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek vanaf die stad se gejaag.

Dit was voorwaar die rustige naweek waarna ons verlang het. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam, en ons het die rustigheid geniet. Van die oomblik wat ons daar gestop het, kon ons begin ontspan. Daar is alles wat mens nodig het vir 'n naweek weg vanaf die stad se geraas en gejaag. Ek sal dit beslis voorstel en sal definitief in die toekoms weer daar gaan kuier.

Isabelle C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabelle C
Saam met vriende

The best getaway from the big city.

Bonnievale River Lodge has a welcoming atmosphere, with friendly, down-to-earth staff members and scenery you wish you could take home with you. We stayed in the Fisherman's Cabin, which came with complementary sherry, a sachet of adorably wrapped filter coffee, and a couple of instant coffee necessities. The Cabin includes a fully stocked kitchen (pots, pans, cutlery, microwave, fridge, oven, etc.) and a bathroom with all the frills you'd expect from a typical B&B. My personal favourite was the fireplace inside the cabin, which made for a wonderful place to relax with a good book. To us city dwellers, it got very cold in the evenings. But the fireplace, electric blankets, and extra duvets made the evenings cosy. The Cabin also comes with DStv on an old-school TV, which is great to listen to some music on the radio channels, or to catch up on some news. I was unfortunately sick during our visit, so we spent most of our time inside the Cabin. However, I did brave a brief paddle down the river with one of their kayaks - and what a worth-while experience it was! One thing that stood out to me was how the Cabin somehow catered to every little need one might have, from complementary wood on the first evening, to shower gel conveniently secured against the wall. We'll definitely visit again!

Bonnievale River Lodge's terugvoer

Hi Isabelle, thank you for your review and for taking the time to write such a comprehensive one. We are glad you enjoyed your stay. Sorry, you were ill at the time. We hope to see you again in the near future.
Regards
Kathrin

Bonnievale River Lodge
Mariette S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette S
Saam met vriende

Wonderlik om net rustig te kon wees.

Rustige plek om net jou batterye weer te laai.

Nadia G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia G
Gesin met klein kinders

Pragtige huis met alles wat jy nodig het.

Wat 'n mooi plek, die huis het alles wat jy nodig het en die hele huis is so mooi gemeubileerd en alles baie skoon. Die omgewing is net so mooi, sal ook graag daar wil gaan kamp.

Claudine S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine S
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Baie aangename verblyf. Uiters netjies en gemaklik.

Sarien L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarien L
Saam met vriende

Heerlike, ruim plaashuis met alle geriewe.

Die huis is ideaal vir 'n groep. Groot sitkamer met kaggel, lang eetkamer tafel, goed toegeruste kombuis, lekker stoep. Baie lekker gebly. Sal weer gaan.

Nina D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nina D
Saam met vriende

Fantasties, gemaklik en rustig.

Pragtige cottages. Pragtige ligging (op rivier). Vriendelike personeel en honde. Presies wat ons nodig gehad het.

Koos S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos S
Saam met vriende

Baie lekker.

Uitstekend. Baie skoon en netjies met alles wat jy nodig het, sal aanbeveel en weer daar tuisgaan.

Louise V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louise V
Gesin met tieners

Memorable.

First day was Amazing was able to fish the weekend we had no fishing spot due to the fact if you stay in one of the houses like we did you do not have fishing spot its only for the campers or you must go outside the camp site and fish in the ridge. The house stunning. A frustration if you go for a fishing trip and end up driving around please mention that in your add.

Ciné V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ciné V
Gesin met klein kinders

Ongelukkig teleurgesteld.

Ons het as vriende gaan kamp met ons kinders. Daar is nie baddens in die ablusie blokke nie, so ek sou my eenjarige dogter in die stort moes bad, dit was ongelukkig nie moontlik nie, die geysers werk met gas, ek het die instruksies gevolg soos wat in die badkamer teen die mure op is, maar as mens die water eers warm het en mens wil die water bietjie kouer maak gaan die warm water heeltemal weg, so mens stort of in vuurwarm of yskoue water, wat glad nie van pas is as mens 'n kind wil skoon kry nie. Ons het juis gaan kamp teen die rivier met die doel om vis te vang, daar is ongelooflik baie riete wat dit bitter moeilik maak om vis te kan vang.

Noel V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike en goed toegeruste blyplekie.

Dit was die ideale naweek wegbreek, die Fisherman Cabin is baie goed toegerus en 'n jet master vir die koue aande.

Elaine T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike kamer met alles wat ons nodig gehad het.

Ons het heerlik gebly in die West suite. Die kamer was baie mooi en het alles gehad wat mens sal nodig kry. Die plunger koffie en gratis bottel win wyn van die area was 'n lekker bederf!

Derick K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derick K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a quiet pleasant few days at Bonnievale River Lodge. Very friendly staff, efficient and helpful.

As detailed above, the stay was pleasant and quiet with excellent staff. Nice campsites. Drought has negatively impacted on the river and water based activities are quite restricted at present, but bird life abundant and fairly diverse. The great thing was the midweek quiet and chance to rest.

Elize P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P
Enkelreisiger

Rustig, heerlik en tuis gevoel langs die rivier en natuurskoon met baie voëls.

Dit is regtig baie netjies en georganiseerd. Die huisie is silwerskoon en netjies. Die gasheer en -vrou is uitstekend en so vriendelik en behulpsaam en hul interaksie met die mense baie goed. Sal hoog aanbeveel en definitief weer teruggaan.

Edward E - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vriendelik.

Lieflike rivier, lekker vir kanovaar en swem. Vriendelike diens en skoon toilette en daar is selfs 'n yskas vir stoorplek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Tranquil and friendly.

Lovely river, great for canoeing and swimming. Friendly service and clean toilets, and there's even a fridge for storage.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Herman B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Herman B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrede vir jou siel.

Baie mooi, netjies en skoon, maar in die 5 dae wat ons daar was, het die toegangshek elke dag oopgestaan, wat dit onveilig maak. Die rivier was vol slyk wat veroorsaak het dat daar nie in geswem kon word nie. Dit het ook visvang bemoeilik en was amper onmoontlik om met spane te roei.

Bonnievale River Lodge's terugvoer

Dear Herman,
Thank you for your review. We are happy that you enjoyed your visit.
Just to let you know that the gate is closed every evening and opened again every morning. All guests are issued with a gate code, in the event that it is closed when they want to enter or exit.
With regards to the river unfortunately, due to the drought that we are experiencing, the water in the river is low and as there have been no floods in recent years, the weed that grows from the bottom is a problem all along the Breede River. Hopefully we will get good rainfall at some point which will sort it all out.
We have in the recent few weeks, been pulling it out by hand which is a difficult and time consuming job.
We hope to see you again in the near future.
Regards,
Kathrin

Bonnievale River Lodge
Johan V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, lekker gerus.

Lekker om daar te kamp. Rustige atmosfeer en skaduryk.

Tinus S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tinus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basies maar interessante en goedgeleë verblyf.

Lekker gebly op rivier, baie sentraal, net jammer oor waterpomp wat elke 2 minute aanskakel.

Corma P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Corma P
Saam met vriende

Dit was nie 'n aangename ervaring nie.

Sal nie die verblyf aanbeveel nie.

Miemie D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Miemie D
Saam met vriende

Rustig, baie skaduwee, goeie staanplek en baie netjies.

Ons het die rustige kampeerdery baie geniet en die houtdek is spesiaal!

Kotie L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie L
Gesin met tieners

Vriendelike diens, baie netjies.

Ons het heerlik gekuier. Dankie vir die vriendelike diens, netjiese akkommodasie en die braaihout. Ons sal beslis weer kom kuier.

Emmie K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emmie K
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

River Lodge is altyd vir my 'n opsie wanneer ons na Bonnievale gaan. Daar is 'n verskeidenheid van akkommodasie, afhangend van wat jou behoefte is. In die somer, is die kampterrein natuurlik baie lekker.

Elmarie B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Alles was baie skoon en netjies, hoewel ons nie warm water die volgende oggend gehad het nie. Cabin was bietjie beweeglik en squeaky.

Amanda B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda B

Net vir die somer.

Sal dit nie aanbeveel vir die winter nie. Dit is baie koud teen die rivier. Verhittingsgeriewe was onvoldoende of het nie gewerk nie.

Philip L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf, luuks toegerus.

Baie aangename verblyf, luuks toegerus. Kort net 'n teepot. Die dubbelstort in ons kamer was 'n wenner!

Monique B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Gesin met klein kinders

Perfekte plekke vir 'n naweek weg!

As jy hou van die natuur is dit voorwaar 'n wonderlike wegbreek. Die eenhede is baie stylvol en beskik oor alles wat mens mag dalk benodig van die huis af. Ons sal verseker weer daar 'n draai gaan maak.

Simone T - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Simone T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie wegbreek van die geraas!

Ek het dit baie geniet en sal dit weer besoek.

Willem C - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en 'n ideale plek om jou batterye te laai vir die volgende week.

Baie lekker gerus, goeie diens en alles wat jy nodig het. Gerieflik en stil en slegs 'n uur en 'n half vanaf Kaapstad.

Edward E - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and clean.

Beautiful nature. Also safe.

Cornel V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel V
Enkelreisiger

Dit was rustig en baie mooi.

Die Bonnievale River Lodge is goed versorg en bied regtig 'n lafenis vir die siel. Die Vineyard suite is ideaal vir wegbreek en die omgewing is baie mooi. Ek kan dit regtig aanbeveel.

Alida D - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig!

Ons het lekker gekuier. Die eenheid was goed toegerus met alles wat nodig is. Dit was rustig en stil.

Leon V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike tyd gewees.

Dis 'n plek waar jy kan afpak en 'n paar dae vertoef. Naby aan die dorp en binne bereik van Robertson, Montagu en ook die mooiste wynkelders en restaurant. Beslis die moeite werd.

Stefan B - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stefan B
Gesin met tieners

Sal weer daar oorslaap.

Ons het in die fisherman's cabin gebly. Die plekkie was reg vir wat ons nodig gehad het. Hout om te braai was beskikbaar, net gesukkel om dit aan die brand te kry - geen "firelighters"/koerantpapier/fyn houtjies nie. Alles anders was "great".

Baltus P - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Baltus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was goed waarvoor ons betaal het!

Die gasvrou was baie gaaf! Daar was 'n musiekkonsert in die nabyheid en die geraas het ons wakker gehou. Daarom het ons nie 'n tweede nag gebly nie, maar die gasvrou het daarop aangedring dat ons nie vir die tweede nag betaal nie. (Dit was dus omstandighede buite hulle beheer.)

June F - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing, quiet & comfy.

Very relaxing, quiet & comfy. Management & staff very helpful. Definitely hope to return sometime.

Vanaf R350
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R350
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R350
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 88 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Angorapad, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiMmU5YTI3LWFjODYtNGFkMS05ZWU5LTk4OGQ0MzliMzVmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R350  per nag (vir 2 persone) 37 5 1 5 Angora Road Bonnievale 6730 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -33.944143190028 20.077139139175
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!