LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bonolo Guesthouse | LekkeSlaap
+24

Bonolo Guesthouse

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kerkstraat 11, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bonolo Guesthouse is 'n selfsorgvakansiehuis in Graskop, 'n klein dorpie in Mpumalanga wat gaste keer op keer met sy pragtige natuurskoon te verstom. Dié dorpie dien as die portaal na die Panoramaroete en is bekend vir besienswaardighede soos die Blyderivierpoort (die grootste rivierkloof in die wêreld), die kolkgate by Bourke's Luck, God's Window, Drie Rondawels en menigte watervalle.

Die huis het slaapplek vir tot 4 gaste in die hoofhuis en beskik oor 2 slaapkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Daar is ook 'n kothuis met slaapplek vir 2 gaste wat oor 'n slaapkamer en 'n kombuis beskik.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n kaggel en die huis het 'n groot tuin met braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 2 resensies vir Bonolo Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Kerkstraat 11, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Bonolo Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kerkstraat 11, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0MGRkNWY3LTY0MGUtNDE3Ni1iZDA5LWRiYTU2NTNkZDg2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 11 Kerk Street Graskop 1270 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 12:00 -24.927343596875 30.842021942171
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!