Bonza Bay Luxury Suite

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bonza Bay Luxury Suite is in die inheemse woud van die East London Coast Natuurreservaat. Bonza Bay Luxury Suite bied 'n rustige hawe vir 2 persone, weg van die besige stadslewe.

Die woonstel is op die boonste vloer van die bestuurder se perseel geleë. Die woonstel het 1 en suite-slaapkamer wat gemeubileer is met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort. Die ruim, oopplan-kombuis en -leefarea is goed toegerus.

Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan gebruik maak van die privaat braai-area en die gedeelde swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Ontbyt kan op versoek gereël word. Bonza Bay Luxury Suite bied gaste ook volop geleentheid om die welige voëllewe in die reservaat te bewonder.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bonza Bay Luxury Suite gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false