Harrismith Akkommodasie by Book House Cottage | LekkeSlaap
+75
+75

Book House Cottage

  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 24, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

The Book House Cottage bied stylvolle en gerieflike akkommodasie in die hartjie van Harrismith. Harrismith is 'n natuurlike halfwegstop op die N3 tussen Johannesburg en Durban en ook tussen Bloemfontein en Durban.

Verblyf word gebied in 5 eenhede met slaapplek vir 17. Die oorspronklike huis het gedrukte plafonne en houtvloere.

Al die selfsorg-eenhede het aparte ingange en draagbare braaigeriewe. Elke eenheid is ook toegerus met 'n yskas, mikrogolf, eetgerei en DStv. Koffie, tee, suiker, handdoeke en seep word voorsien.

Veilige parkeerplek en beligting is buite beskikbaar. Dit word beveilig deur sekuriteitskameras en 'n afstandbeheerde hek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 87 resensies vir Book House Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Milnerstraat 24, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Book House Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Harrismith Vrystaat
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 24, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2NTRlYmJkLTJkMGYtNDViMy05YzFjLWM5YmQ1YjM5ZDNiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 87 5 1 5 24 Milner Street Harrismith 9880 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.278297533973 29.132111558851
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za