Kaapstad Akkommodasie by Booked Easy Guest House Airport | LekkeSlaap
+24

Booked Easy Guest House Airport

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: David Atkinsstraat 63, Charlesville, Kaapstad, 7490, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Booked Easy Guest House Airport is in Charlesville, Kaapstad geleë en bied maklike toegang tot die N2 en Kaapstad Internasionale Lughawe.

Verblyf word in 2 eenhede gebied wat elk slaapplek vir 2 volwassenes het. Elke eenheid het sy eie badkamer met 'n stort. Elke eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus is.

Komplimentêre toiletware word met aankoms voorsien. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die gastehuis is 19 km vanaf die V&A Waterfront en 7 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • David Atkinsstraat 63, Charlesville, Kaapstad, 7490, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: David Atkinsstraat 63, Charlesville, Kaapstad, 7490, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca61808c20623e200c6a4080a90e907ba3948b8a44b787b26c188f9ec68a9e04647cf008d42f3cea722ed1e440a8fadfd184?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 63 David Atkins Street Charlesville 7490 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.960123965334 18.565674906614
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za