LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Boomerang Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+9

Boomerang Bed & Breakfast

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mangostraat 27, Allen Grove, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Boomerang Bed & Breakfast is 'n splinternuwe B&B-instansie met 5 en suite-slaapkamers!

Ons is 10 minute weg van die lughawe en net 5 minute se stap van die plaaslike winkels en restaurante af. Die Gautrein-bushalte is net 5 minute se stap ver en bied maklike toegang tot Sandton, Rosebank, Johannesburg, Centurion, Midrand en Pretoria.

Vier slaapkamers het 'n dubbelbeddens en by 2 van die kamers kan 'n ekstra enkelbed bygesit word vir 'n derde persoon wat deel. Daar is 1 kamer met slegs 'n enkelbed.

Ons bied 'n bed en 'n gekookte Engelse styl ontbyt, sowel as middagetepakkies en tuisgemaakte aandetes.
Ons kan jou by die lughawe optel en aflaai teen R150 per persoon.

As jy ingeboek het kan jou kar gratis hier staan terwyl jy weg is en dan kan jy dit kry wanneer jy terugkeer.

Ons instansie word deur die eienaars self bestuur om hoë gehalte diens aan al ons gaste gewaarborg word.

Tariewe is onderhandelbaar as jy lank gaan vertoef.

Gholfbane in ons area binne 15 minute se ry sluit in: Kempton Park, Modderfontein, Serengeti, ERPM, Benoni Country Club, Benoni Lake, Glen Dower en die Royal Johannesburg is omtrent 30 minute weg. The Emperors Casino is 10 minute van ons af en Ellispark en Loftus Versveld is slegs sowat 20 minute se ry van ons af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 1 resensie vir Boomerang Bed & Breakfast
Netheid
4.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Mangostraat 27, Allen Grove, Kempton Park, 1619, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mangostraat 27, Allen Grove, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3Y2RhZjg5LWNkODctNDZlNS1iYTE4LTUwOTA5ZTNhYzgzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 3 27 Mango Road Allen Grove 1619 Gauteng 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -26.081702593531 28.235796689987
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!