Boomhuis by die See

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Boomhuis by die See is in Keurboomstrand, 'n pragtige kusdorpie in die hartjie van die Tuinroete, net 13 km van Plettenbergbaai af.

Die woonstel is deel van 'n asemrowende houthuis wat tussen die plantegroei en wilggroen bome van Keurboomstrand weggesteek is.

Die moderne woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n koninggrootte-bed en koningingrootte-bed in die woonstel se slaapkamer en die badkamer is ingerig met 'n stort, verhitte handdoekreling, 'n wasbak en 'n toilet.

Die leefarea het 'n platskerm-TV en 'n gemaklike rusbank. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n ketel en ingeboude kaste. Daar is ook gratis WiFi.

Die woonstel het 'n privaat balkon met gedeeltelike see-uitsigte oor Keurboomstrand en dis gerieflik geleë net 250 meter van die strand af!

Baie belangrik: rook is streng verbode op die perseel. Indien u rook sal u dit weg van die perseel af moet doen.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Toiletware
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Boomhuis By Die See gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za