Hartenbos Akkommodasie by Boompie E3 | LekkeSlaap
+9

Boompie E3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Boomplaatslaan 6, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R539 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Boompie E3 bied verblyf in 'n ateljee-woonstel in die kusdorpie, Hartenbos. Dit is naby verskeie verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf is 1 van 3 eenhede en 'n hoofhuis op die perseel. Dié ateljee-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die badkamer is buite en het 'n stort.

Die kombuis met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 en daar is 'n sitarea met 'n bank en 'n TV met OpenView-kanale. Die eenheid het ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Slaapplek

’n Bespreking by Boompie E3 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Ligging

  • Boomplaatslaan 6, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R539
per nag (plek vir 2)
Vanaf R539
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Boomplaatslaan 6, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabc1b7b590818340e5371e207ed720574697e81e5ae465ba8196c59f26c51d3293f7a8b7a0b1a9525990a8c70e48cfda2f74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R539  per nag (plek vir 2) 6 Boomplaats Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -34.1294549 22.1141224
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za