Boomplaats Gasteplaas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Boomplaats Gasteplaas is 'n werkende organiese plaas net 35 km vanaf Zastron.

Gaste het 'n keuse van 2 rondawels, Sable of Wildebees of die Lechwe kothuis. Die Sable Rondawel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort. Die Wildebees Rondawel het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, enkelbed en 'n privaat badkamer. Elke eenheid is toegerus met sonkragligte en gas geysers. Daar is geen elektriese kragpunte nie.

Die Lechwe kothuis beskik oor 2 slaapkamers en deel 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis. Daar is 'n kaggel in die sitkamer. Daar is 'n ingeboude braai op die stoep en spog met 'n uitsig oor die plaas.

Ontbyt en aandete is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar en moet vooraf bespreek word. Beddegoed en handdoeke word voorsien en die eenhede word skoongemaak. Let asb. daarop dat die eenhede nie TV's het nie.

Die plaas bied visvang, fietsry en stap aan besoekers. Gaste kan ook die skape, varke en beeste in die kampe sien wei.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Boomplaats Gasteplaas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za