Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Border Close Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grens-straat 4, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Border Close Gastehuis is in Upington in die Noord-Kaap. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf wat na aan geriewe geleë is.

Verblyf is beskikbaar in 4 slaapkamers wat elk beskik oor 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of stort, wasbak en toilet. Daar is lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Die gastehuis het braaigeriewe en onderdakparkeerplek. Ons is naby verskeie restaurante, kroeë, winkels en besighede.

Ander doendinge in die omgewing sluit die Kalahari Oranje Museum, kanovaarte, 'n bootvaart op die Oranjerivier tydens sonsondergang en die Oranjerivier Wynkelders in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Border Close Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Grens-straat 4, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Border Close Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grens-straat 4, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhMmRiOGQ5LTBhODctNGY0OS04MTMzLWNmNmM4N2E5MGNlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 4 Border Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -28.444881694497 21.271595368053