Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Border Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Venessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Border Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gustav M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weggesteekte juweel.

Ons het 'n heerlike verblyf by die Border Hotel gehad. Die kamer was ongelooflik ruim en netjies, die hele hotel is 'n onverwagse oase.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat'n aangename verrassing!

Op die Internet lyk die hotel heel goed, maar kom daar aan en die werklikheid is veel beter. Vriendelike ontvangs, pragtige kamers, bo verwagting goeie restaurant. Dit vergelyk goed met die beste, nie wat mens sal verwag van iets op die platteland nie. Probeer dit gerus as jy in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlien F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien F
Besigheidsreis

Hartlikheid en vriendelikheid.

Baie vriendelike personeel wat 'n passie vir hulle werk het. Trotsheid en eienaarskap is ook duidelik. Dit is werklik 'n juweel in die Noord-Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Baie skoon en netjies met smaakvolle dekor. Heerlikste kos in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornel S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel S
Gesin met klein kinders

Just to get away.

Myself, son (12) and daughter (6) had to be in Kimberley on the Saturday and decided to make a weekend of it. Everything was great! Great service, food, everything. I will definitely be dropping by again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rouzell K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouzell K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n ongelooflike lekker plek.

Die diens was uit die boonste rakke. Vandat ons daar aangekom het was almal vriendelik en behulpsaam. Die kos was ongelooflik lekker gewees en so 'n groot menu om van te kies. Die kamer was seker een van die mooiste wat ek nog gesien het. Ons het die kort kuier baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarlike juweel in onverwagte ligging.

Mens verwag om op Ou Kersdag te sukkel met verblyf, maar hier was ons stoutste verwagtinge oortref. Van die aankoms, deur die middag, aandete, ontbyt en vertrek voel jy bederf en welkom. Selfs al was ons die enigste twee mense in die hotel na aandete, en die enigste twee vir ontbyt op Kersdag, was geen moeite te veel vir die mense. Die hotel sal ons verblyf wees vir die volgende besoek aan die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N18 Warrenton-hoofweg, Jan Kempdorp, 8601, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWeqhSro3c9g7FTPrlgKYcoPiesqCEOGAu0iLT8SJyC1NJCCscE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 N18 Warrenton Highway Jan Kempdorp 8601 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.929114 24.826938
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem