Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Borisimo's Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 4 resensies vir Borisimo's Guest House
Netheid
3.5/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.5/5
Anlie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Horrible

Plek is horrible, vuil, geen ontvangs, mense skree, kamers amper in die ontvangs en kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wickus V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wickus V
Besigheidsreis

Kort besoek aan Gauteng vir sake.

Gerieflike akkommodasie en lekker ontbyt in 'n veilige kompleks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanne D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne D

Baie bekostigbaar, uitstekende ligging, waarde vir geld, vriendelike personeel en 'n smullekker ontbyt! Ideaal vir groepe.

Borisimo's is reg langs 'n groot pad in Brackenhurst geleë wat dit baie sentraal maak. 15 minute weg van Alberton en 5 minute weg van 'n Spur. 'n Klomp kamers met 2 enkelbeddens in elk wat dit ideaal maak vir groepe. 'n Skoolbussie kan veilig binne parkeer. Vriendelike, behulpsame personeel en 'n smullekker ontbyt teen 'n uiters billike prys. Netjies en skoon. Nie luuks of uitspattig nie, net doodgewoon alles wat 'n mens nodig het vir 'n aand se oorslaap. Ook tafels onder 'n afdak waar 'n mens lekker kan vergader met 'n groep van tot 15 kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niels B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niels B
Enkelreisiger

Lovely owners and safe location.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 045
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 045
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 045
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Webb-straat 40, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjMjkwYmQwLWY4ZmEtNDE4Zi04MmU1LTkwYTEyYjA3YzE5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 045 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 40 Webb Street Brackenhurst 1448 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.318307296248 28.095966364418