Borisimo's Guest House
- Kapasiteit: 25 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Webb Straat, , Alberton, 1448, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R880 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Borisimo's Guest House is 'n familiebesigheid wat aan die oordeelkundige reisiger 'n rustige omgewing wil bied. Ons is in Alberton geleë en bied topgehalte akkommodasie aan reisigers en sakelui.
Ons het 13 ruim kamers met koningingrootte-beddens tot driekwartbeddens om aan almal se behoeftes te voldoen. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die hoof-suite het 'n volle badkamer met 'n stort en hoekbad.
Ontbyt en gratis WiFi is by die tariewe ingesluit, maar ons bied ook middag- en aandete by die restaurant op die perseel met heerlike disse, soos bekroonde braais, gerookte disse en pizzas. Ons is binne stapafstand van verskeie winkels, restaurante en ander kitskosrestaurante af.
Opsomming van Resensie
Ligging
- 40 Webb Straat, , Alberton, 1448, Gauteng
- Gaste dink Borisimo's Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Alberton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 25 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Webb Straat, , Alberton, 1448, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom