Agulhas Akkommodasie by Borreltjie | LekkeSlaap
+16

Borreltjie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooinooientjie-laan 1, Struisbaai , 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 113 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Borreltjie is in Struisbaai en bied gehalte-vakansieverblyf aan 'n gesin van 5.

Die huis het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en in die leefarea is daar 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort en bad. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n opwaskamer met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Die leefarea het ook 'n binnebraai.

Die leefarea lei na 'n stoep met stoepmeubels.

Slaapplek

’n Bespreking by Borreltjie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Ligging

  • Mooinooientjie-laan 1, Struisbaai , 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 113
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 113
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooinooientjie-laan 1, Struisbaai , 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8de215507c8bceb0d3bd58ca6941e9002417a8f928524dfa23a0559001ca69465bd654b552bcd2225ab2b6f537c5165dbf26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 113  per nag (plek vir 5) 1 Mooinooientjie Avenue Struis Bay 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.806584 20.051319
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za