Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bos Hotel

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 37 resensies vir Bos Hotel
Netheid
3.6/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.4/5
Elizma V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elizma V
Gesin met klein kinders

Rustig, natuur.

Dit was baie lekker, maar geen winkel of restaurant nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole G
Gesin met klein kinders

Beautiful location with so much to do and a breath of fresh air.

Check-in was easy and simple. The accommodation is beautiful, and my family and I enjoyed every moment of it. It was the perfect way to start the new year. The unit had everything we needed. It could have been better cleaned, especially with all the spiders, but since we are a simple family that loves the outdoors, it was a perfect place to stay. Just to mention, it would have been nice if it was mentioned that there are no plugs, so even though we took our own solar lights because our baby does not like the dark, we couldn't charge them in efforts not to run out of light during the night. But other than that, everything was beautiful and perfect. The accommodation will definitely be seeing me and my family again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole W
Saam met vriende

Was a great weekend.

Had a great weekend at Bos Hotel. The only two things we had a problem with were the lights running out very fast and having only one bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek naweek.

Wat 'n heerlike rustige naweek. Die eenheid het alles wat nodig is en was skoon en netjies. Die reservaat en fasiliteite is mooi en goed versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bos Hotel se terugvoer

Baie dankie Zelda. Dit was n plesier om julle as gaste te he. Hoop ons sien julle gou weer

Bos Hotel
Reitumetse P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reitumetse P
Saam met vriende

Fun.

Bos Hotel should at least have some means of transportation to the pools and playgrounds, upgrade solar systems because the lights go off before time, and also come up with a plan for charging points. Otherwise, the stay was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bos Hotel se terugvoer

We do have 4 charging points in the main bedroom. Unfortunately uber is not allowed on the nature estate. The solar system is strong enough (don't left the lights on day and night)

Bos Hotel
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne H
Gesin met klein kinders

Lekker rustige atmosfeer.

Ons gesin het vir die langnaweek weggebreek. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Die restaurant by die hoofkompleks het net nie alles gehad wat ons bestel het nie en die winkel se voorraad was maar beperk en nie altyd oop nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zonika V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zonika V

Well provided and well equipped.

Very clean, neat and well equipped. We were so impressed with the unit, we will definitely be going again. The children enjoyed it so much to be in the bush and to be free. They didn't want to leave. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bos Hotel se terugvoer

Thanks a million.

Bos Hotel
George M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
George M

Yskas werk nie, solar batterye werk nie.

Yskas het nie gewerk nie. Batterye moes elke aand vervang word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bos Hotel se terugvoer

Goeie dag. Die yskas is gas en elke keer as jy hom oop maak vat dit weer 30min om sy temperatuur te kry. Wat die krag aanbetref het ek die situasie aan hulle verduidelik dat die eekhorings die drade geëet het en dat daar n kortsluiting is wat ek Sal moet reg maak.
Ek het vir George 'n gratis naweek aan gebied vir die ongerief.

Bos Hotel
Lana R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lana R
Gesin met tieners

Met die nodige aandag en bietjie opknap sal dit puik wegbreek wees.

Ligging is pragtig, geen van vorige comments vanaf 2021 aandag al gekry nie. Blyplek glad nie skoon nie, beddegoed onder was vuil en baie oud en modder bobbejaanspore nogsteeds teen mure. Geen kennisbord of iets oor die gas gebruik of selfoon laaiers nie. Yskas heel naweek gelek, stort buite badkamer maak sopnat. Stoele buite by die vuur is gedaan en so ongemaklik. Lig bo die vuur werk ook nie. Voorstel dat julle mense vooraf in kennis stel dat daar geen hout beskikbaar is op die perseel nie, moes al die pad terugry. Restaurant se ure is ook nie korrek nie, gewys dis Sondagoggende oop, lank daar rondgesoek maar dit was toe en moes ons iewers anders gaan vir ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus C
Gesin met klein kinders

Ek en my gesin het die paasnaweek baie geniet. Die eenheid was mooi skoon en alle benodigde was voorsien eetgerei, beddegoed, braai gerei en sports toerusting vir tennis en put-put.

Ons gesin was vriendelik verwelkom met ons aankoms by die hoof hek. Die eenheid was baie netjies en skoon braai-area was netjies. Die gasgeyser en yskas is in goeie werkende kondisie en ons het geen moeilikheid gehad nie. Die restaurant staff het baie goeie diens gelewer al was hul besig met 'n funksie by die onthaal saal. Die sports terrein en swembaddens was baie skoon en word baie goed na om gesien. Die Cronje gesin sal definitief weer by Bos Hotel 'n lekker rustige weg breuk kom geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D
Saam met vriende

Was baie aangenaam.

Verblyf was aangenaam. Sal aanbeveeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bos Hotel se terugvoer

Baie dankie Debbie. Hoop om julle gou weer te sien.

Bos Hotel
Sharlene D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sharlene D
Gesin met klein kinders

Utopia Resort is beautiful, nice play area and pools. Accommodation itself not great.

The number given was incorrect for the contact person and had one digit too many. Instructions were to notify Armand 10 - 15 minutes prior to arrival and someone would meet you at the gate. We were outside for close to 45 minutes, eventually finding that the keys had been left at security. The contact person did not answer his phone or communicate with us at all. One door in the unit didn't open at all, the fridge doesn't work properly and the unit wasn't very clean. No information brochure, no map and no communication at all from the host!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jannie G
Gesin met tieners

Die oord is lekker, maar die eenheid is nie op standaard nie.

Inligtingstuk benodig om te sê wat moet jy saam bring, word aanbeveel. Bv. 'n gaslamp en kerse, die sonkrag is nie voldoende nie, veral in bewolkte weer. Daar kort redelik 'n klompie aandag aan die plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danelle V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle V
Gesin met klein kinders

Ruim en goed toegeruste eenheid, netjiese en skoon estate. Ons het baie lekker gebly.

Groot estate met netjiese chalets. Mooi skoon swembaddens. 18 gaatjie putt-putt baan. Groot kinderspeelarea. Skoon tennisbane. Restaurant op perseel. Wagte. Pragtige natuur en rivier. Staproetes. Heelwat bobbejane in estate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bos Hotel se terugvoer

Goeie middag Danelle. Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is besig met natuur bewaring op die probleem op te Los. Skiet gaan ons nie in ons mooi estate nie. Hulle sal weet hoe om die Baie lastige outjies uit te dun.

Bos Hotel
Francois D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Gesin met klein kinders

Rustig, natuurskoon, heerlike swembad, gesinsaktiwiteite, stap, goeie fassiliteite.

Die huis pas in by die rustige omgewing. Alles is netjies. Alle geriewe wat jy kan benodig, is daar. Baie gerieflik en mooi. Pragtige uitsig. 'n Mens kan net rustig wees en asemhael. Dis eintlik 'n luukse chalet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bos Hotel se terugvoer

Baie dankie Francios. Hoop om julle weer te sien

Bos Hotel
Bradley L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley L
Gesin met klein kinders

It was wonderful, we enjoyed it.

I would like to come back for a weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
A M M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
A M M
Enkelreisiger

Utopia is a beautiful place to stay, the house was not exactly what we expected.

It is a place with a lot of potential to make it a super place to stay. Enough details need to be upgraded. If the price was less, it would have been more acceptable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Gesin met tieners

Stil, verlate en rustig.

Geen kragpunte om fone te laai nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bos Hotel se terugvoer

Goeie middag. Daar is n bubbel USB Krag punt in die slaap kamer onder en n dubbel USB Krag punt in die boonste vertrek

Bos Hotel
Elize V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die omgewing is pragtig met netjiese swembaddens, tennisbane en restaurant.

Die eenheid Boshotel waarin ons tuisgegaan het, was egter uiters teleurstellend. Die Boshotel benodig 'n opgradering. Die badkamer en hele eenheid se teëls is baie oud en voldoen nie aan die standaarde vir uitverhuring aan vakansiegangers nie. Die linne op die beddens en handdoeke is van swak gehalte en het al beter dae geken. Daar is ook nie ekstra komberse nie. Gelukkig het ons, ons eie saamgeneem. Die eenheid kort ook 'n deeglike skoonmaak. . Die tuinstoele is baie oud en verweer en kan ten minste doen met 'n lagie verf. Die ekstra badkamer buite se stort is baie klein en ongerieflik. Die water van die stort is óf te warm, óf te koud en kan moeilik gereguleer word. Die verblyf was uiters teleurstellend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Karen B
Gesin met tieners

Ek het eerstens 'n naamlose WhatsApp van die eienaar gekry om my motorregistrasienommer te gee. Toe ek kla, het hy gesê dis sodat die hekwag my kan inlaat.

Hy het nooit moeite gedoen om ons te ontmoet of seker te maak dat ons tuis is nie. Ek sou beslis oor die dun en onvoldoende beddegoed vir die winter gekla het. Daar is geen waarskuwing in die eenheid dat bobbejane 'n probleem is nie. Hoewel die kombuisdeur met 'n Yale-slot sluit, kon die boonste skuifdeur nie sluit nie en was los in sy raam. Ons het net drie nagte van die vyf voorafbetaalde nagte geslaap, toe die bobbejane ingebreek en ongeveer R600 kruideniersware verwoes het. Gegewe die eienaar se ongasvryheid en onbetrokkenheid, het ek nie gekla nie, maar eerder die tyd gebruik om tuis te kom. 'n Week later hou hy steeds sy lae profiel: sonder verskoning, sonder verduideliking. Werklik swak, veral in die lig dat die toerismesektor erg onder Covid-toestande gely het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bos Hotel se terugvoer

Dit is 'n natuurresevaat, almal weet dat daar bobbejane en Blou aapies is.
Die gaste het die bo deur en vensters oop gelos. Nadat die bobbejane daar deur is het die gaste hul goed gepak en net die sleutels op die hek gelos sonder om 'n woord te se.

Bos Hotel
Sandra T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra T
Gesin met klein kinders

Die instansie waar die Bos Hotel is, is fantasties en daar is baie om te doen vir die kinders.

Die kinders het baie lekker gekuier. Die sonpanele is baie klein met die gevolg dat slegs 'n selfoon gecharge kon word. Dit is glad nie gerieflik uitgelê wat die kombuis aanbetref nie, en ek sal nie weer soontoe gaan teen die prys wat ons betaal het nie, dit is nie die moeite werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kgosietsele M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kgosietsele M
Gesin met klein kinders

Had a wonderful vacation with family.

I will like to call back again. That's a great place for peace of mind especially with the loved ones.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Carmen W
Saam met vriende

Teleurstellend.

Die Bos Hotel was vuil en onnetjies. Die drein is verstop en loop voor die voordeur uit. Die eienaar lees slegs boodskappe maar daar is geen terugvoering nie. Geen usb punte om fone te laai. Buitetoilet se lig werk nie. Deur by die stoep se handvatsel is stukkend. Eetgerei en potte was nie skoon nie. Badkamermatjies baie vuil. Die Bos Hotel kan beslis doen met 'n ordentlike skoonmaak en heelwat herstelwerk. Nie die geld werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Azille M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Azille M
Saam met vriende

Ons het baie gemaklik geslaap.

Die plekkie is klein, maar dit het alles, en dit was perfek vir die 1 aand wat ons verblyf moes kry voor 'n wedloop by die dam. Die kinders het lekker gespeel en geswem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bardnice C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bardnice C

Excellent stay.

Was a battle to get a maintenance team and charging points for cell phones, but the stay was amazing, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Haneke O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Haneke O
Gesin met klein kinders

Dit is wat jy daarvan maak.

Vir 'n gesin van 5 is hierdie akkommodasie net-net te klein en kan beknop raak. Die ligging is goed en nader aan die ekstra fasiliteite soos die restaurant en swembaddens. Die eetgerei is van uiterste swak gehalte. Die drein in die buitebadkamer is verstop, asook die drein vanaf die kombuis se uitlaatpyp. Die eenhede is redelik naby mekaar en daar is nie die uitsig wat mens sou verwag nie. As dit nie reën nie het die kinders wel baie speelplek en mens kan die natuur geniet. Die restaurant op die perseel is uitstekend en die putt-putt-baan in goeie kondisie. Dit sou lekker gewees het om 'n dokument in die eenheid te hê wat alle "doendinge" bevat het soos staproetes of tye wat die winkel en restaurant oop is, byvoorbeeld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marianne D
Gesin met klein kinders

Not very pleasant.

No info given on checkout procedures or what to do with garbage. Unit was dirty and we cleaned the braai ourselves from the previous guests. Not very impressed. Would rather camp in that case.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryn C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tarryn C
Gesin met klein kinders

A lovely, budget-friendly stay.

There is so much to do within the estate (camping, swimming, braai facilities, conference facilities, a chapel, putt-putt, tennis, and the library) definitely value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard S

Ons het 14:00 aangekom en slegs een aand oorgeslaap.

Die akkommodasie was aanvaarbaar vir die een aand se oorslaap. Sal dit egter nie vir 'n langer periode kan aanbeveel nie. Dit was toevallig 'n baie koue aand en indien ons nie die weervoorspelling dopgehou het nie, sou ons 'n bitter koue aand beleef het. Daar is nie voorsiening gemaak vir koue aande met die beskikbaarheid van ekstra komberse nie. Ons was drie volwassenes en sou beter voorbereiding in terme van die 12 V-laaigerief vir selfone waardeer het. As ons 'n noodsituasie gehad het, was ons in die moeilikheid. Daar was nie warm water nie. Ons kon wel water kook vir koffie, maar as ons meer as 3 was sou die grootte van die ketel 'n probleem gewees het. Die ligging van die akkommodasie is in 'n pragtige reservaat en sou dit in die somer gewees het, sou ons definitief van die swemgeriewe gebruik gemaak het, alhoewel dit 'n hele entjie van die akkommodasie af is. Die akkommodasie het ongelooflike potensiaal en net 'n bietjie TLC in terme van blygerief vir die inwoner sal kliënte aanspoor om terug te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirby V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirby V
Gesin met klein kinders

Peace, tranquillity clean mountain air and water that tastes so good.

Great trails to walk, a stunning river with clear water, great playground and pool for the grandchildren. And wildlife on your doorstep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hantie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Hantie S

Was kort.

Het vir 'n aand oorgeslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koketso S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koketso S
Gesin met klein kinders

Lovely and beautiful.

Liked everything about our holiday. Kids enjoyed it a lot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bos Hotel se terugvoer

We thank you for our good rating. We look forward to your next stay

Bos Hotel
Steyn K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Steyn K
Gesin met klein kinders

Teleurstellend.

Hoofslaapkamer baie klein en linne van swak gehalte, en geen platlaken. Plek is deurtrek met spinnekoppe, ons het letterlik 'n spinnekop nes onder ons kopkussing gekry en moes dit eers spuit. Muskiete pla baie en daar is niks voorsien vir dit en geen kragproppe vir muskietmasjien. Sonpanele gee slegs krag vir beligting en USB poort. Huis warm bedags met geen waaier nie. Yskas maak nie doeltreffend koud en lyk nie soos op foto nie. Boonste skuifdeur gaan van spoor af. Oord se swembaddens baie mooi met pragtige en rustige omgewing, sal wel beter gras wou hê om die swembaddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine A
Gesin met tieners

A family getaway, lots to entertain the youngsters and we enjoyed a walk by the river, pools and other activities.

Rustic comfort. Fridge didn't work properly. Needs fans in all rooms in the heat. Can't leave doors/windows open due to monkeys. Perhaps some security bars or chicken wire so you can leave them open to ventilate the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bos Hotel se terugvoer

Good day. Unfortunately, we are off the grid. That mean fans won't work. We will look into it to put something at the Windows to open it at night although the monkeys do not move around after dark.

Bos Hotel
Yolandie E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandie E
Gesin met klein kinders

Armand was vreeslik gaaf, wens ons kon nog langer kuier!

Bietjie issue met gas van die yskas gehad, maar niks wat ys en coolerbokse nie kon uitsort nie. Nie regtig warm water gehad nie, maar ons is in die bos en nie veel daaroor geworry nie. Was warm genoeg om in koue water te stort. Het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R895
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R895
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Buffelspoortpad, Utopia Nature Estate 21, Buffelspoort, 2745, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e8b8be682a52b71bcc3c407dab94fc39ff326187bd69224c5ed2b2374270ce0d38136d0c66b998fe36a1ba377206a354705?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 6) 37 5 1 4 Off Buffelspoort Road Utopia Nature Estate 21 2745 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.816327876606 27.475696270488
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem