LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bos-Karoo | LekkeSlaap
+46

Bos-Karoo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jemima-straat, Erfdeel 2 van Tiel Plaas 218, Marken, 0605, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bos-Karoo is op 'n wildplaas van 3000 hektaar naby Marken en Ellisras in die Waterberg geleë. Dit bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die lodge beskik oor 4 slaapkamers en bied verblyf aan tot 8 gaste. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak, Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ’n ruim eetarea met ’n groot etenstafel waar die hele gesin hulle etes saam kan geniet. Die leefarea het gerieflike sitplek en daar is ’n skerm met ’n HDMI-kabel waarop gaste flieks van hulle skootrekenaar af kan stroom. Daar is komplimentêre WiFi. Die lodge het ’n boma-area, braaigeriewe en ’n privaat swembad wat eksklusief deur die gaste by die lodge gebruik word.

Die tentkamp word as ’n geheel bespreek en beskik oor 6 struktuurtente, waarvan 5 verblyf aan 2 gaste bied en 1 bied verblyf aan ’n gesin van 6. Die tente waarin 2 gaste kan slaap het elk 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die gesinstent het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die ander slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Daar is ’n gemeenskaplike kombuis en eetarea, sowel as ’n lapa waar gaste saam ’n ete kan voorberei. Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Linne en handdoeke word voorsien.

Gaste word genooi om te kom ontspan, voëls en wild te kyk, te stap, ongelooflike sonsondergange te bewonder en heerlike, gesellige aande om die bosveldvuur te geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Jemima-straat, Erfdeel 2 van Tiel Plaas 218, Marken, 0605, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R3 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R3 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jemima-straat, Erfdeel 2 van Tiel Plaas 218, Marken, 0605, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c649fb66a41056a59253f4fd1684cad9b76c84f88c9817f280e0cb3490a9a39d06e17af8c93df9558fb1f37ea37a6ab8cdd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300  per nag (vir 2 persone) Jemima Road Portion 2 of Tiel Farm 218 0605 Limpopo 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -23.47234132638 28.329941382566
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!