Marlothpark Akkommodasie by Bosbok Break Away | LekkeSlaap
+28
+28

Bosbok Break Away

  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosbokstraat 468 , Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bosbok Break Away bied rustige selfsorgverblyf in die ongerepte bos-omgewing Marloth Park, 'n wildreservaat en vakansiedorp aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dit is 'n gewilde oornagstop vir toeriste wat na die wildtuin, Swaziland en Mosambiek reis, en gee hulle 'n kans om 4 van die Groot 5 te sien.

Die ten volle gemeubileerde huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, spieëlkas en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort. 'n Paar van die slaapkamers het lugversorging.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Ekstra geriewe sluit 'n boma, plonspoel, braai-area, wasmasjien, TV en WiFi in.

Doendinge in die omgewing sluit wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4 en voetslaan in.

Slaapplek

’n Bespreking by Bosbok Break Away sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 15 resensies vir Bosbok Break Away
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Bosbokstraat 468 , Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Bosbok Break Away het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosbokstraat 468 , Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkZDM1YzFiLWM4N2QtNDhlMC1hM2M5LWVkMzYzZWQyODAxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 468 Bosbok Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.376731828613 31.759924292564
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za