Marlothpark Akkommodasie by Bosbok Break Away | LekkeSlaap
+28

Bosbok Break Away

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Bosbok Break Away
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Let asb. op dat alle deure en vensters te alle tye toe moet wees om te verhoed dat bobbejane en ape die huis binnekom en skade veroorsaak. Gaste sal aanspreeklik gehou word vir enige skade.
Rook is verbode in die huis.
'n Skoonmaakdiens is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Die boonste verdieping van die huis is nie vir gaste beskikbaar nie en sal toegesluit word gedurende hulle verblyf.
Bring asb. muskietafweerder saam.
Let asb. op dat 50 eenhede-elektrisiteit per dag voorsien word. Gaste sal vir ekstra eenhede verantwoordelik wees. Geen handdoeke word verskaf nie. Die huis beskik nie oor 'n gazebo of swembadsambreel nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosbokstraat 468 , Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkZDM1YzFiLWM4N2QtNDhlMC1hM2M5LWVkMzYzZWQyODAxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 468 Bosbok Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.376731828613 31.759924292564
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za