Marlothpark Akkommodasie by Bosbok Marloth In The Bush | LekkeSlaap
+23

Bosbok Marloth In The Bush

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosbokstraat 462, Marlothpark, 1902, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bosbok Marloth In The Bush bied selfsorgverblyf in die Marlothpark wild-bewarea. Die prentjiemooi Marlothpark grens aan die Krugerwildtuin en is net 20 km vanaf die Krokodilbrug-hek, indien gaste 'n besoek aan die wildtuin wil aflê.

Bosbok Marloth In The Bush het slaapplek vir 4 gaste in 4 oopplan-ateljeekothuise. Elke kothuis het 'n stoep met 'n piekniekbankie en braaigeriewe.Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en braai-area.

Gaste kan verskeie diere wat rondloop besigtig, soos die koedoe, sebra, kameelperd, impala, blouwildebees, aardvark, volstruis en volop voëllewe.

Bosbok Marloth In The Bush bied 'n ware bosveld ervare. Gaste kan braai of in die oggende sit en koffie drink terwyl diere kom kuier of die voëls hoor tjirp in die bome. Gaste kan ook stap of ry na die Krokodilrivier om die Groot Vyf te besigtig of net 'n skemerkelkie langs die rivier geniet. Marlotpark bied 'n unieke ervaring waarop geen persoon moet uitmis nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Bosbok Marloth In The Bush
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Bosbokstraat 462, Marlothpark, 1902, Mpumalanga
  • Gaste dink Bosbok Marloth In The Bush het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosbokstraat 462, Marlothpark, 1902, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlgBPwYg5KTrTALBP8JOQXNmlXHSe9pc4varP0HTyKwMrr1Sfh0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 462 Bosbok Street Marloth Park 1902 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.37499 31.75899
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za