LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bosbok Marloth In The Bush | LekkeSlaap
+23

Bosbok Marloth In The Bush

Bosbok Eenhede
Vanaf R850
per eenheid
Beskrywing

Dié slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die selfsorgkothuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met sitplek. Die sitarea het 'n slaapbank. Elke kothuis het ook 'n patio met 'n piekniekbank en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Rook binnenshuis is verbode.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosbokstraat 462, Marlothpark, 1902, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlgBPwYg5KTrTALBP8JOQXNmlXHSe9pc4varP0HTyKwMrr1Sfh0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 462 Bosbok Street Marloth Park 1902 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.37499 31.75899
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!