Bosbokduin Cottages - Jac sê Plek

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bosbokduin Cottages - Jac sê Plek is in die Bosbokduin Natuurreservaat, 2 km buite Stilbaai op die Jongensfonteinpad geleë. Dit is 'n stil en rustige plekkie buite die dorp.

Dié huis het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers met 3 badkamers. Die huis het gemaklike enkel- en koninggrootte-beddens.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV.

Daar is strandtoegang 500 m van die huis af. Visvang is baie goed in die area en daar is lieflike staproetes met afstande van 3 tot 8 km.

Slaapplek

'n Bespreking by Bosbokduin Cottages - Jac sê Plek sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bosbokduin Cottages - Jac Sê Plek gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 400 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za