Stilbaai-Wes Akkommodasie by Bosbokduin Cottages - Lee and JJ's Beach House | LekkeSlaap
+10

Bosbokduin Cottages - Lee and JJ's Beach House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knikker Place 1, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 900 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Bosbokduin Cottages - Lee and JJ's Beach House is in die Bosbokduin Natuurreservaat, sowat 2 km buite die dorpie Silbaai op die Jongensfonteinpad, geleë. Dié kothuis is aan die buitewyke van die dorp geleë en bied 'n stil en rustige omgewing. Daar is 'n huis en aparte woonstel op die perseel.

Die hoofhuis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers. Dié eenheid het gerieflike enkel- en koninggrootte-beddens. Die aparte woonstel bied slaapplek vir nog 2 gaste.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n wasmasjien vir ekstra gerief. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV.

Daar is toegang tot die strand slegs 500 m vanaf die eenhede. Dis 'n fantastiese visvangplek en daar is heerlike staproetes van 3 tot 8 km van hier af.

Slaapplek

’n Bespreking by Bosbokduin Cottages - Lee and JJ's Beach House sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 10 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
3 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 15 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
6 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Bosbokduin Cottages - Lee and JJ's Beach House
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Knikker Place 1, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bosbokduin Cottages - Lee and JJ's Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 900
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R3 900
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knikker Place 1, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2NjUxNTU2LTc5MTktNGJkYS04YzI4LTQ2ODVjOGI1ZTVmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 900  per nag (vir 8 persone) 12 5 1 5 1 Knikker Place Bosbokduin 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.40054233147 21.410521700946
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za