Bosch On Gray

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bosch On Gray is 'n mooi selfsorgwoonstel wat in die middel van Knysna geleë is. Dié eenheid is slegs 5 minute se stap vanaf die waterfront met sy verskeidenheid winkels en restaurante.

Dié ligte en moderne woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n oopplan-kombuis, sitkamer en leefarea.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetkamer het 'n tafel met 6 stoele. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met satellietkanale. WiFi is beskikbaar. Die leefarea en hoofslaapkamer lei na 'n groot stoep met 'n Weber-braai en buitemeubels.

Slaapplek

'n Bespreking by Bosch On Gray sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bosch On Gray gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za