Kimberley Akkommodasie by Boschendal 10 Gastehuis | LekkeSlaap
+21

Boschendal 10 Gastehuis

30 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Boschendal 10 Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Mario E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario E
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik, skoon en billik.

Ons het ons verblyf by Boschendal 10 baie geniet. Die diens was goed, kamer ruim, goed ingerig en skoon. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly!

Gert C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert C
Gesin met klein kinders

Goed geleë en baie netjies.

Vriendelike eienaars, baie netjies. Meer as wat verwag was.

Lizaan C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan C
Enkelreisiger

Perfek.

Het als wat ek nodig gehad het. Aircon, DStv, yskas, 'n heerlike bed en veilige parkering.

Louise V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Gesin met tieners

Baie lekker gebly. Veilig en naby alles.

Naby alles geleë en lekker gebly. Kamer goed ingerig en het alles wat ons benodig het. Lugreëling vir seker 'n bonus met die hitte. Enigste voorstel is ekstra eetgerei soos groot borde met messegoed en papbakkies, wynglase ens. Eienaars baie vriendelik. Dankie vir lekker verblyf.

Raoul C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raoul C
Besigheidsreis

Gemaklik, netjies en verwelkomend.

Die gashere was baie verwelkomend en die kamer was netjies en skoon. Volle DStv kon dus sokker kyk. Lekker ontbyt die volgende oggend. Voertuig veilig in 'n motorhuis geparkeer. Die kamer het WiFi en lugversorging, wat die verblyf baie gemaklik maak.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable, neat and welcoming.

The hosts were very welcoming and the room was neat and clean. Full DStv so was able to watch some football. Great breakfast the following morning. Vehicle parked safely in a garage. The room has WiFi and air-conditioning making the stay very comfortable.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Danielle R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle R

Vriendelik, gemaklik, presies wat ons nodig gehad het.

Boschendal 10 was perfek vir 'n groot groep mense wat vir besigheid reis. Hulle het kamers ingerig vir al ons benodighede en ons sal beslis terugkeer.

Daniel K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste matras en nagrus wat ek in 'n gastehuis ervaar het.

Vriendelike, warm ontvangs. Veilig, skoon en voorstelle word waardeer.

Jolene M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste diens teen 'n sakpasprys.

Die eienaars is baie oulik en gaan uit hulle pad om dinge vir jou maklik en gemaklik te maak.

Juanita J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita J
Gesin met klein kinders

Very modern, comfortable stay.

I was totally impressed with the guesthouse. Modern finishings and very comfortable for both my children and us adults. Hosts are very friendly and accommodating. The cupcakes as a welcoming treat was thoroughly enjoyed by my kids.

Alena E - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alena E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Baie vriendelike diens. Dankie oom Zack.

Jaatje P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaatje P
Gesin met klein kinders

Teleurstellend.

Ons het spesifiek vooraf gevra vir die gesinskamer op een vlak, en bestuur het bevestig dit is beskikbaar en geboek vir ons. Ongelukkig was dit nie die kamer wat ons toe gekry het by aankoms nie, ‘n ander gesin was in die kamer ingeboek wat ons bespreek het. Daar was ook sigaretas wat rondgelê het in ons kamer. En ‘n buitelig wat heelnag aan en af gegaan het. Ons sal nie weer teruggaan nie.

Hanno B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Hanno B
Enkelreisiger

Duur en geen ontbyt.

TV buite werking. Ek't verwag dat mens ten minste ontbyt sal ontvang teen daai tarief.

Gordon K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon K
Enkelreisiger

Great hosts! Perfect place for the weekend stay over.

The hosts were very accommodating and very friendly. The place was neat and all I needed. I needed two extra beds for my daughter and a friend due to unforeseen circumstances and a quick call and the hosts made it happen no question. Overall a great experience.

Henko L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henko L
Enkelreisiger

Rustig.

Baie vriendelik verwelkom. Parkering was baie veilig. Die kamer was netjies en skoon.

Karien C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry, veilige omgewing en netjiese kamer. Duisend dankies!

Dit was vir ons 'n baie positiewe, aangename ervaring. Is baie vriendelike ontvang en gegroet. Die kamer en fasiliteite is netjies en mooi instandgehou. Sal julle beslis weer besoek!

Lizan P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizan P
Gesin met tieners

Goeie waarde. Die eie watertenks en solar-kragopwekking was 'n pluspunt. Baie goed toegerus en moderne, netjiese uitleg.

Eie watertenks en sonenergie, dus geen onderbreking of ongemak gedurende water- of elektrisiteits-afskakeling nie.

Tobie V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie V
Gesin met tieners

Ruim, netjies, sentraal, goeie diens.

Die gastehuis is baie sentraal. Die kamer het 'n aircon gehad. Die handdoeke is baie dik en sag. Die badkamers is eintlik nogal fancy. Skoon, nuwe lakens en duvets. Hulle het plek gemaak vir ons sleepwa en plek gegee om die yskas se krag in te prop.

Clarice D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarice D
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie vriendlike ontvangs. Voel soos huis wag van die huis af. Gesinskamer raak net baie warm in die loft area.

Annarentia M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annarentia M
Gesin met klein kinders

Netjiese plekkie.

Skoon en netjiese plekkie, wel koffiehoekie maar geen kombuis en eetgerei. Pragtige badkamer en lekkerste handdoeke. Aircon was ‘n groot bonus. Kimberley word warm! Voldoende vir oorslaap vir 'n nag.

Herculene S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herculene S
Gesin met tieners

Skoon en netjies.

Ons het baie warm welkome ontvangs gehad. Die plekkie was netjies, skoon en rustig. Sal definitief enige tyd weer daar gaan bly. Dankie.

Barbara S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S
Enkelreisiger

Dit was heerlik om daar te bly en is regtig welkom laat voel.

Ek het regtig lekker gebly en die gastehuis is lekker sentraal geleë. Ek sal definitief weer gebruik maak van Boschendal.

Carien V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Boschendal was waarde vir geld. Goeie ligging. Veilige omgewing. Heerlike ontbyt.

Boschendal het maklik die wysiging op ons bespreking aangebring. Die kamer is pragtig. Die webbladsy is nie opgedateer volgens huidige kamers nie. Dis nogal verwarrend. Die motorhuis waar ons voertuig moes staan was vol los items en ons was bang vir skade aan ons voertuig.

Friedel K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Friedel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, hartlik.

Aangename, vriendelike verblyf, alles wat jy benodig.

Johan V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, netjies en skoon.

Die ontvangs vriendelik en behulpsaam. Die kamer is baie netjies en skoon met alles wat nodig is vir oornag na 'n lang dag se reis. Lugversorger definitief 'n plus. Goeie bed en skoon linne, badkamer netjies met alles in orde. Toesluit motorhuis 'n pluspunt alhoewel die motorhuis oop is na die binnekant van die erf, maar nogtans beter as baie ander gastehuise offer.

Rudi S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi S
Enkelreisiger

Ek het tuis gevoel.

Ek het baie lekker gebly, die familiekamer wat ek in gebly het was net wow, gemaklikste plek wat ek nog gebly het, die dubbelkamer was net so lekker, privaat eenkant. Die eienaar Oom Zach is net so aangenaam.

Sonja S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, netjiese skoon en veilige omgewing. Veilige parkering in motorhuis.

Definitief aanbeveelbaar.

Michelle S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met vriende

Baie netjies en veilig!

Ons het ons tyd daar baie geniet en die mense was baie vriendelik en hulpvaardig.

Jurie D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie D

Veilige, ruim, uiters netjiese fasiliteite.

Die gastehuis is letterlik binne 'n klipgooi van die roete tussen die Witwatersrand en Kaapstad geleë. Verkeersgeluide kon egter geensins gehoor word nie. Die eienaar het sonder enige probleme aan 'n spesifieke behoefte voldoen. Ek was veral beïndruk met die netheid van die fasiliteite. Sal, indien die geleentheid homself voordoen, beslis weer van die gastehuis gebruik maak.

Jenine D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, veilige verblyf.

Kamer was skoon en netjies. Rustige buurt en veilige parkeerplek.

Karlien H - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi kamer!

Ek en my man het op pad terug van die Kaap af besluit om êrens in Kimberly te oornag. Ek het op LekkeSlaap se website gekyk en op Boschendal 10 besluit. Dit was 'n uitstekende keuse. Dit was baie lekker om na 1000 km se ry in so mooi kamer te kon oornag. Alles was baie netjies en daar is alles wat 'n mens benodig vir 'n gemaklike oornagverblyf. Ons het ook 'n motorhuis gekry vir die motor. Sal beslis weer daar tuisgaan as ons weer in daardie rigting gaan vakansie hou! Baie dankie!

Boschendal 10 Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir u positiewe kommentaar!
Kom bly gerus weer by ons.
Vriedelike groete,
Zach Blomerus

Boschendal 10 Gastehuis
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschendal-laan 10, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiYTExNDQ0LTM4NTctNDQzNS04NzI3LTRhZWNmZmYxZjMzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 10 Boschendal Avenue Royldene 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -28.76125 24.755
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za