Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boschendal Farm Estate

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Boschendal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Boschendal Farm Estate
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elisia C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisia C
Saam met vriende

Rus vir die siel.

Die wine-tasting en deli-diens was iets om oor huis toe te skryf. Dit was 'n naweek wat ons nooit sal vergeet nie. Ons het wel ongeskikte diens gehad van middelbestuur-personeel by die restaurant en oproepe toe ons weg is oor ons rekening wat nog nie vereffen is (wat nie die geval was nie), maar verder is dit definitief 'n wynplaas waar ons nie by verby sal ry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stiaan V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stiaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verblyf in 2019.

Baie goeie diens en mooi plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 808
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R4 808
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R4 808
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pnielweg, Groot Drakenstain, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhYWU2MTFhLWM5NTAtNDBiOC05MDQ3LWQxNjZiYzYxYTVhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 808 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Pniel Road Groot Drakenstein 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.878111 18.973675
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem