Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boschendal Farm Estate

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pnielweg, Groot Drakenstain, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 808 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Boschendal Farm Estate bied B&B-verblyf tussen die Simons- en Drakensteinberge wat net ’n uur se ry vanaf Kaapstad is. Die landgoed spog met prentjiemooi uitsigte van die omliggende vallei en berge.

Die verblyf word in verskeie kothuis gebied wat elk individueel versier is en regoor die landskap van die perseel geleë is. Die kothuise bied elk slaapplek aan 2 tot 8 gaste en beskik oor aparte slaapkamers en privaat badkamers. Daar is ook gratis WiFi en ’n TV met sekere DStv-kanale in elke kothuis.

Gaste het toegang tot al die geriewe op die landgoed, soos die 2 restaurante, gemeenskapllike swembad en die tuine. Gaste kan ook vooraf 'n wynproe bespreek.

Boschendal Farm Estate is naby die Franschhoek-vallei wat diep in die Kaap se blommekoningkryk geleë is. Hier is meer as 600 fynbosspesies en 1000 ha se beskermde natuurreservaat tussen vrugteboorde wat ’n asemrowende biodiverse omgewing skep. Hier werk die boere tussen Angus-beeste, varke en plaashoenders wat help om die grond aan te vul en lewendig te hou. Dit is ’n plek waar die eende die tuiniers help om biodinamiese produkte vir die 2 restaurante te verskaf. Gaste kan in die dam swem, vrugte in die boorde pluk en die asemrowende landgoed te voet, met ’n fiets of ’n perd verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Boschendal Farm Estate
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Pnielweg, Groot Drakenstain, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boschendal Farm Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 808
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R4 808
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pnielweg, Groot Drakenstain, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhYWU2MTFhLWM5NTAtNDBiOC05MDQ3LWQxNjZiYzYxYTVhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 808 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Pniel Road Groot Drakenstein 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.878111 18.973675